(Jwplayer)

June 16, 2016

#MURDER: UPDATE: Four black killers appeared in the Potchefstroom Regional Court for the murder of Afrikaner farmer, Koos van der Leeuw in August 2015


GENOCIDE KILLERS: Tefü Mohua, Samuel motsi, Aida Lebaka en Bibi Nycamphalala 
GENOCIDE VICTIM: MURDERED: Koos van der Leeuw
He was gunned down at an abbattoir in Potchefstroom and died the same day at the Mediclinic in Sandton (Gauteng)

#StopWhiteGenocideInSA
Die verhoor van drie mans en 'n vrou wat verdink word van die moord op Koos van der Leeuw, 'n gesiene beesboer in die Potchefstroom-omgewing, sal na verwagting op 28 November begin.

Tefü Mohua, Samuel motsi, Aida Lebaka en Bibi Nycamphalala het Woensdag in die Potchefstroomse streekhof verskyn weens die rooftog en moord in Augustus 2015.
Hul saak is oorgeplaas na die hooggeregshof, waar hul verhoor geskeduleer is vir 28 November tot 2 Desember in die rondgaande hof in Potchefstroom.
Die vier word aangekla van onder meer moord en roof met verswarende omstandighede. Die hof het vroeër gehoor hulle is glo ná die aanval na 'n tradisionele geneser in Venda om hulself te laat "reinig".
Die aanval vroegoggend by die Potchefstroomse slagplaas op die 68-jarige Van der Leeuw, het skokgolwe deur die plaaslike gemeenskap gestuur.
Gewapende rowers het Van der Leeuw en sy vrou, Marietjie, omstreeks 06:00 by die slagplaas oorval toe hulle daarheen gery het om 'n kontanttransaksie te beklink. Die rowers het sowat R77 500 kontant in die rooftog gebuit en Van der Leeuw in die kop geskiet nadat hy een van die rowers geskiet het.
Marietjie het ten tyde van die skietery in hul bakkie platgeval en gemaak of sy dood is. Sy was ongedeerd, maar die swaar gewonde Van der Leeuw het enkele ure later in die hospitaal gesterf.
Van der Leeuw was met sy dood nog gesond en het self geboer. Die rower wat hy geskiet het, is glo later in sy makkers se wegkom-motor dood. Hulle het hom toe glo uit die voertuig gegooi, waarna die oorlede rower se familie 'n lykbesorger betaal het om die liggaam te begrawe.
Mohua en motsi is in Oktober verlede jaar op borgtog van R10 000 elk vrygelaat, maar Lebaka en Nycamphalala het nie aansoek om borgtog gedoen nie.
Motsi het as 'n drywer by die slagplaas gewerk toe die rooftog plaasgevind het. Hy is tevore skuldig bevind aan gewapende roof en die vier jaar tronkstraf daarvoor uitgedien voordat hy op parool vrygelaat is, is in sy borgtogverhoor getuig. Hy was die dag van die rooftog laat vir werk.
Lebaka het ná haar inhegtenisname verlede jaar in die tronk geboorte gegee. Sy het Woensdag in die hof gesê haar parool (vir 'n onbekende vorige oortreding) verstryk nou en dat sy dalk ook om borgtog aansoek wil doen.
Die beskuldigdes is vermoedelik deel van 'n bende wat verbind word met nog rooftogte in ander provinsies, is vroeër getuig.
Selfoonrekords wys glo ook al vier die beskuldigdes het kontak met mekaar gehad voor en ná die rooftog, en dat hul selfone almal in die omgewing van 'n selfoontoring naby die slagplaas was toe die rooftog plaasgevind het.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Hof/4-wat-potch-boer-glo-vermoor-in-november-verhoor-20160615

ALSO READ:

 MURDER: Update: Farmer, Koos van der Leeuw (68) shot dead in cold blood 

stopwhitegenocideinsareports.blogspot.com › ...
Oct 15, 2015 - MURDER: Update: Farmer, Koos van der Leeuw (68) shot .... Farmitracker Boer Genocide Reports

#StopWhiteGenocideInSA