(Jwplayer)

May 5, 2016

#ATTACK: Family attacked by armed black attackers at home on their way to work


13151600_906972036096307_7532775717872652619_n


The owner of the
house suffered
 minor head 
injuries after 
the black 
attackers 
hit him on 
the head...



Gewapende roof in Bailliepark

‘n Familie is omstreeks 07:00 oorval deur rowers toe hulle vanoggend (5 Mei) die huis wou verlaat.
‘n Familie is omstreeks 07:00 oorval deur rowers toe hulle vanoggend (5 Mei) die huis wou verlaat.

Die rowers het glo deur die motorhuis gekom soos die familie wou uit ry. Die eienaar van die huis het ligte kopbeserings opgedoen na die verdagtes hom oor die kop geslaan het. Hy kon egter daarin slaag om sy alarm se paniek knoppie te druk waarna Mooirivier beskerming reageer het. Nadat die paniek alarm afgegaan het, het die verdagtes gevlug.

Er24 was op die toneel om die man se beserings te behandel. Die SAPD was ook op die toneel om verder ondersoek in te stel.
http://potchefstroomherald.co.za/14182/gewapende-roof-in-bailliepark/

#StopWhiteGenocideInSA