Beelde op Kerkplein loop wéér onder groen verf deur:
Groen verf is oënskynlik op standbeelde van boerekrygers gegooi wat Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria “bewaak”.
Die Kruger-standbeeld self het nie dié keer deurgeloop nie.
Donkergroen verf is op ’n boerekryger voor Kruger se standbeeld en op een agter hom gegooi. Dit lyk na dakverf.
Die verfhouer was Dinsdagoggend nog langs een van die standbeelde.
Nadat die Kruger-standbeeld vroeër met verf bemors is, is ’n omheining om die beeld opgerig. ’n Deel daarvan is verwyder. Dit was verlede week nog daar.
Dit is onbekend wie die verf gegooi het en wanneer dit gedoen is.
http://www.netwerk24.com/nuus/2015-10-06-beelde-op-kerkplein-loop-wr-onder-groen-verf-deur?vc=5L3VIinSd%2FX4lHRQgpZmwyede1Wc6yrJVoYfzCd0GkEhTUioCZuAr8DDndPaIO9pI9fRsz1p7YS%2F9gWHlBs%2FvA%3D%3D
ALSO READ:
"We are not talking about apartheid now...We are talking about vandalizing and diminishing peoples history. All over the world where people tried to diminish a groups history, GENOCIDE FOLLOWED"~SABC-TV journalist Link
● THE WHITE UP-RISING AGAINST THE OPPRESSION OF THE WHITE MINORITY IN SA
● F*ck boere' painted on statues defaced in Krugersdorp
A statue of Paul Kruger and another of JG Strydom have been vandalised in Krugesrdorp.
● Vandalising Statues: “The hammer approach is opportunistic, it’s anarchy, it’s dangerous.”
ANC’s Mantashe on vandalising statues: “The hammer approach is opportunistic, it’s anarchy, it’s dangerous.”
● Julius Malema declares WAR & urges followers to TEAR DOWN ALL #Afrikaner STATUES
● BREAKING NEWS: Three black men, believed to be affiliated to a political party, attempted to burn a war memorial statue situated in Uitenhage's market square
● Statues attacked countrywide after call by 'revolutionary leader' to 'tear it down-not illegal
#CulturalGenocide #Statues