(Jwplayer)

October 6, 2015

#ATTACK: Woman attacked & raped outside Limpopo Restaurant

Vrou buite Limpopo-restaurant oorval, verkrag

ʼn Vrou van Limpopo is Maandagaand glo by die restaurant waar sy  die bestuurder is, deur twee mans oorval en verkrag. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het omstreeks 21:50 by De Stop-restaurant  buite  Mokopane (Potgietersrus) plaasgevind.  Die  55-jarige  vrou  is  deur twee verdagtes  oorval wat haar na ʼn kothuis buite die restaurant geneem het. “Een van die mans het teruggegaan na die kroeg toe, waar hy R2 000 en bottels drank gesteel het, terwyl  die  ander verdagte die vrou verkrag het,” het Otto gesê. “Hulle het ook ʼn plasmatelevisie en R1 000 kontant uit die kothuis gesteel voordat hulle op die vlug geslaan het.” Volgens Otto was die vrou alleen op pad na die kothuis toe die voorval plaasgevind het. Niemand is  nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. ʼn Saak van verkragting en sakeroof word ondersoek.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/vrou-buite-limpopo-restaurant-oorval-verkrag/


ALSO READ:

Woman attacked & raped by blacks in Bendor, Pietersburg

● The Institute for Security Studies (ISS) tweeted that only one in 13 rape cases are reported.

● South Africa: the rape and murder capital of the world:

● White women are increasingly raped in murder attacks by black gangs in South Africa



Attack