(Jwplayer)

July 19, 2016

#Hatespeech: Racist black woman motivation behind her military training is to kill 67 white people in 67 minutes

South Africa white Genocide Stage...
#StopWhiteGenocideInSA



67 MINUTE vir MADIBA
Oor die afgelope jare het 18 Julie ‘n vreeslike feesdag geword vir die liberale, waarin daar gevra word dat elke Suid-Afrikaner 67 minute spandeer aan goeie werk om die groot terroris se bydrae tot versoening te herdenk. Ons het oor jare gesien hoedat andersins opregte Afrikanermense met groot vertoon meedoen aan dié gebruik, asof dit nie geskryf staan dat die linkerhand veronderstel is om sy bek te hou oor die regterhand se doen en late nie. Ek dink aan bekende openbare figure soos Bok van Blerk wat ‘n paar jaar gelede op sy motorfiets gespring het vir 67 Minutes for Madiba. Daar is talle ander voorbeelde.

Vandag is Mandela se verjaardag en is almal veronderstel om vir 67 minute te werk aan versoening.

Maar hoe lyk hierdie 67 minute deesdae? In die ware gees van die groot terroris en sy bomplanter-aktivisme word 67 minutes for Madiba nou die verskoning vir die aanhitsing tot geweld, moord en vernietiging van die blanke bevolking in die land. Twee van Mandela se navolgers, Sinazo Kwakhanya Bambeni en Mbalentle Khasiayo Ngubesi verklaar dat vandag die dag is waarop daar 67 blankes doodgemaak moet word en in die proses sommer ook die swart werknemers in die huise van blankes.

Nogeens ‘n voorbeeld van hoe die liberalis vir die duiwel ‘n wit satynpakkie aantrek en die blankes dwaal oopoë agterna
~Front Nasionaal

#StopWhiteGenocideInSA