(Jwplayer)

July 7, 2016

#ATTACK: Harrismith woman was attacked & badly beaten with fists in the face by two blacks armed with guns & knives in her home in Bergsig


ʼn Vrou van Harrismith is in haar huis in Bergsig deur twee mans aangeval. Sers.  Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie, het gesê die vrou was Dinsdag laatmiddag alleen in haar huis toe sy ʼn geluid gehoor het  en deur die verdagtes oorval is. Die verdagtes was met vuurwapens en messe gewapen. “Hulle  het  haar met hul vuiste deur die gesig geslaan,” het Mophiring gesê. Die twee verdagtes het daarna in  ʼn onbekende motor met vier skootrekenaars en van die vrou se juwele gevlug. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die polisie ondersoek ʼn saak van gewapende roof. Mense met inligting oor die voorval word versoek om dit by hul naaste polisiestasie aan te meld. Mophiring het die publiek gemaan om veiligheid by hulle huise op te skerp deur onder meer alarmstelsels of  enige ander soort beveiliging  wat hulle kan bekostig.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/harrismith-vrou-in-huis-aangerand-beroof/

#StopWhiteGenocideInSA