(Jwplayer)

July 7, 2016

Afrikaner woman, Isabella (Bella) Koekemoer still #MISSING, car found in Pretoria

OPVOLG – ’n Familielid van me. Isabella (Bella) Koekemoer het gesê haar voertuig is in Pretoria gevind, maar sy word steeds vermis.

“Sy het haar ouers per Whattsapp laat weet dat sy ‘ok’ is.

“Ons hou aan bid dat sy veilig is.

“Bella, ons is lief vir jou!”

Indien jy inligting het, skakel kapt. J. Smit of konst. Zwane van Secunda Polisiestasie by 017 888 0800 of 017 624 2264 of 079 723 2162.

● SECUNDA – Me. Isabel (Bella) Koekemoer is Vrydagaand, 1 Julie laas op Secunda gesien.................
Sy is blykbaar genooi om saam met iemand te gaan braai, maar volgens familie kan niemand die braai bevestig nie.
Me. Koekemoer het ook nie gesê waar die braai sou wees nie.
Die voertuig waarmee sy ry, is ’n goudkleurige Bantambakkie 1.3 XLI.
Dit het ’n wit ‘canopy’ op met ’n plakker aan weerskante wat lees: “Gordons Bay Cape Town we care”.
Die bakkie se registrasienommer is DSV409MP.
‘n Saak is reeds by die polisie geopen en enige iemand met inligting, moet asseblief die Secunda Polisiestasie of die naaste polisiestasie waar sy gewaar is, skakel of skakel André by 082 467 1017 of 082 340 0985.
http://ridgetimes.co.za/67591/isabel-bella-is-vermis/
#StopWhiteGenocideInSA