(Jwplayer)

July 3, 2016

#ATTACK: Deaf researcher, Dr. Magteld Smith attacked & violently assaulted by blacks while walking her dog in a park in Bloemfontein

GENOCIDE VICTIM:
Dr. Magteld Smith
She was attacked, assaulted & stabbed several times with a knife
#StopWhiteGenocideInSA
’n Dowe vrou is in die Sewe Damme-bewarea in Bloemfontein deur ’n rower aangeval en verskeie kere met ’n mes gesteek.


Dr. Magteld Smith, verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se departement otorinolaringologie, het Vrydag met haar honde gaan stap toe sy aangeval en beroof is, het haar dogter, Mariska Smith, ook van Bloemfontein, Saterdag op Facebook geskryf.

Dr. Smith is doof en kon nie die aanvaller agter haar hoor nie.

“Ek kan my nie indink die ontsaglike vrees wat deur haar wese geruk het toe sy verskeie kere van agter met ’n mes gesteek is en op die grond gedwing is nie . . .”

Mariska sê die rower het haar ma deur die gesig geslaan en gebyt.

“Al wat sy kan onthou, is dat sy na Jesus Christus uitgeroep het. Ek dank God dat hy haar lewe gespaar het . . . Sy is die dapperste vrou in die wêreld. Ek is so dankbaar vir God se genade en leiding, want sy hou geen wrok en spreek geen haat teen haar aanvaller en hierdie land uit nie . 
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1429502063743001&substory_index=0&id=116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA