(Jwplayer)

July 5, 2016

ANOTHER #FarmAttack was reported on the Morgenson road near Standerton. Waiting for more information...

Daar was ook 'n plaasaanval in Standerton omgewing gisteraand....iemand met nog inligting asb?

Dons Jan:
Naand....nou so twee ure terug n plaas aanval op die Standerton Morgenson pad....dit self gehoor op n noodlyn ....paaie is afgesper in die gebied...polisie is op die toneel....ongevalle of beserings nog nie bekend nie...mag die hemel behoed die boer en sy mense het nie iets oorgekom nie...
— in Standerston, Mpumalanga, South Africa
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1431216866904854&id=116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA