(Jwplayer)

June 2, 2016

#MURDER: UPDATE: VIDEO: "The only thing that keeps me strong is our unborn baby..."~Kezia Mc Alpine

GENOCIDE VICTIMS: Kezia Mc Alpine, the  wife of murdered Kevin Mc Alpine who's naked body was found wrapped in plastic sheeting and dumped in his car-boot
#StopWhiteGenocideInSA



Ongebore baba hou weduwee sterk

Net hul ongebore baba hou haar sterk, sê Kezia Mc Alpine, wie se man, Kevin, ’n week gelede vermoor in die kattebak van sy motor gevind is.

Kezia skenk vroeg in Augustus die lewe aan hul seuntjie.

“Ek wil sterk wees vir hom.”

Sy sê haar man kon nie wag om pa te word nie.

Kezia praat gister met Beeld oor die moord op haar man. Foto: Felix Dlangamandla
Kezia praat gister met Beeld oor die moord op haar man. Foto: Felix Dlangamandla
“Hy het dit nooit gesê nie, maar ek het geweet hy wou graag ’n seuntjie gehad het. Hy was baie opgewonde toe die geslag bekend gemaak is,” sê sy.

“Ek weet dat hy alles vir sy kind sou gegee het en die beste pa sou gewees het. Hy sou ons sy nr. 1-prioriteit gemaak het.”

Kevin, ’n versekeringsmakelaar van Krugersdorp, se lyk is op 26 Mei deur sy pa, Chris, en lede van die gemeenskapspolisiëringsforum in die kattebak van sy verlate motor ontdek.

Die egpaar, wat op 23 Mei hul eerste huweliksherdenking gevier het, het in Maart saam met vriende en familie op ’n partytjie uitgevind wat die geslag van hul baba sou wees.

“Ons het ’n koek laat maak wat die kleur van die baba se geslag sou wys. Toe ons die koek sny, was dit binne blou.

“Kevin was baie lief vir rugby en het hoërskoolrugby afgerig. Hy het gehoop ons seun sal ook sulke goeie balvaardighede hê soos hy.”

Kevin was haar ideale lewensmaat. “Hy is alles wat ek wou hê,” sê sy.

Kevin en Kezia Mc Alpine op hul troudag.
Kevin en Kezia Mc Alpine op hul troudag.
“Ons het alles saam gedoen. As ek winkels toe wou gaan, het hy my geneem. Hy het my elke dag werk toe geneem en weer kom haal. Ek dink omdat ons alles saam gedoen het, maak dit die verlange erger.”

Wicus Barnard, Kevin se swaer, sê hy het altyd tyd gemaak vir ander.

“Hy het daarvan gehou om te braai en te kuier. Hy het jou altyd welkom laat voel en het lekker drukkies uitgedeel.

“Mense se lewe was beter omdat hy deel was daarvan.”
https://facebook.com/story.php?story_fbid=988867161234004&id=244281809025880

ALSO READ:
■ Murder: killer gang targets whites in Krugersdorp
A killer-gang is on the lose in Krugersdorp which lures whites to appointments -- the police even have pictures of people withdrawing cash from their stolen bank cards and realtor Mrs Lategan was photographed by closed-circuit TV cameras meeting a woman and leaving with her. Why can't the police catch this gang? -- 

A killer gang targets whites by luring them to fake appointments in central Krugersdorp. Thus far in May, 3 white sales-agents have been murdered in Krugersdorp under identical circumstances: namely property agent Hanlie Lategan (30 May) ; insurance broker Kevin McAlpine (26 May) and Anthony Scholefield (10 May). and still missing after leaving for a job-interview and never returning, is Afrikaner student Shannon Lombard, 19. 

All four white people have one thing in common: they had gone to appointments in the Krugersdorp CBD -- and never returned; and their families have reported them missing to the police...

#StopWhiteGenocideInSA