(Jwplayer)

June 2, 2016

Attempted #Murder: White runner, Kelvin Brown (27) knocked down & seriously injured as black taxi driver ignores red traffic light then tried to leave the scene

GENOCIDE VICTIM: Kelvin Brown (27) in hospital after being seriously injured on Monday. He underwent surgery on his injured leg on Wednesday, he also suffers bleeding on the brain.
#StopWhiteGenocideInSA

Die bestuurder van 'n minibustaxi wat 'n rooi verkeerslig in Pretoria verontagsaam en toe 'n drawwer raak gery het, is deur ander motors vasgekeer toe hy probeer wegjaag het.


Kelvin Brown (27) se been is gister geopereer.

Hy het ook bloeding op die brein opgedoen toe die taxi hom Maandagmiddag op die hoek van January Masilelarylaan en Duvernoystraat in Constantiapark raak gery het, sê Brown se vriend Juan-Pierre Ronquest.

"Die taxi het stilgehou nadat hy Kevin getref het, maar toe probeer wegry," sê Ronquest.

Motoriste het hul motors gebruik om die minibustaxi vas te trek sodat hy nie kon wegkom nie.

"Die publiek het hom gestop en sy besonderhede geneem en ook foto's van die taxi geneem. Hy het op die toneel gebly terwyl lede van die publiek 'n ogie oor hom gehou het.

"Volgens van die mense is hy nie saam met die polisie van die toneel af weg nie."

Ronquest sê hy weet nie wat toe van die taxibestuurder geword het nie omdat hy weg is hospitaal toe.

Volgens Ronquest het die operasie aan sy vriend se been goed afgeloop.

Brown het elke dag 14 km gedraf en was skaars 1 km van sy huis af toe hy raak gery is, sê Ronquest.

Geen saak is nog by die polisie aanhangig gemaak nie
http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/motors-keer-taxi-vas-na-hy-pta-man-raak-ry-20160601

#StopWhiteGenocideInSA