(Jwplayer)

May 8, 2016

DOUBLE #FarmMurder: UPDATE: Black Taxi Driver arrested in connected to the double murder of 2 Afrikaner male relatives

The black driver pointed out eight black attackers after being arrested!!!
GENOCIDE VICTIMS: Billy and his family; 
Vryheid businessman Billy van Rooyen and his father-in-law Ronnie Lombard: shot dead by 15 black gunmen who jumped from cars and attacked the farm-shop Swart Umfolosi near Vryheid. Lood Van Rooyen, was also injured in the attack, but has since been discharged from hospital
#StopWhiteGenocideInSA
'N Taxibestuurder is weens die moontlike betrokkenheid by die moord op Billy van Rooyen (38) en sy skoonpa, Ronnie Lombard (62), op hul familieplaas buite Vryheid in hegtenis neem.
Hy het glo die mans wat moontlik by die moorde betrokke was, rondgery.
Volgens 'n plaaslike polisiebeampte, wat anoniem wil bly, het die taxibestuurder agt mans uitgewys nadat hy in hegtenis geneem is. Hy sê vingerafdrukke van dié mans is op die toneel gevind.
"Ons is op soek na hulle, maar ons glo hulle het almal te voet gevlug."
Die groep mans het op 19 April met AK47's en haelgewere wat vier huise op die Van Rooyen-familieplaas deels omsingel, voordat hulle die pa en oupa doodgeskiet het.
Billy, wat pa van twee klein seuntjies, het daardie Dinsdagaand geluide gehoor en uitgegaan om te kyk wat aangaan.
Hy is twee keer in die bolyf geskiet.
Terwyl sy vrou, Karlien (37), hom in die huis probeer insleep het, het haar pa, Ronnie, uit sy huis 10 m van hulle s'n gehardloop gekom. Hy is in die linkersy geskiet.
Billy is in die ambulans op pad hospitaal toe dood en Ronnie Woensdagoggend in die hospitaal.
Billy se pa, Lood, is met 'n geweer op die voorkop en die wang geslaan.
Hy is die Woensdagoggend ná die aanval uit die hospitaal ontslaan.
Agt mans wat vier dae lank ná die aanval vir ondervraging aangehou is, is almal vrygelaat nadat bevind is dat hulle niks met die moorde te doen gehad het nie.
Die taxibestuurder sal Dinsdag in die landdroshof in Vryheid verskyn.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/taxidrywer-verbind-aan-vryheid-plaasmoord-20160508

ALSO READ:

stopwhitegenocideinsareports.blogspot.com › ...
Apr 21, 2016 - Billy Van Rooyen (37) and his father in law, Ronnie Lombard (62) were ruthlessly gunned down on ...
stopwhitegenocideinsareports.blogspot.com › ...
Apr 20, 2016 - Local farmer, Billy Van Rooyen was killed in the savage and senseless farm attack. His father in law, ...
stopwhitegenocideinsareports.blogspot.com › ...
Apr 20, 2016 - Billy van Rooyen (37) and his father in law, Ronnie Lombard (62), died after they were attacked and ...

#StopWhiteGenocideInSA