(Jwplayer)

April 20, 2016

DOUBLE #FarmMurder: UPDATE: 15 black attackers armed with AK47’s opened fire on the Afrikaner family. 50 shots were allegedly fired inside the Van Rooyen home

GENOCIDE VICTIMS: Billy and his family; 
Lood van Rooyen(76)
Local farmer, Billy Van Rooyen was killed in the savage and senseless farm attack. His father in law, Ronnie Lombard, was critically wounded and succumbed to his injuries the this morning. Billy’s father, Lood Van Rooyen, was also injured in the attack, but has since been discharged from hospital
#StopWhiteGenocideInSA

-opvolg- ’n Man en sy skoonpa is Dinsdagaand op hul familieplaas buite Vryheid in KwaZulu-Natal geskiet, waarna hulle later gesterf het.

Billy van Rooyen (38) het geluide buite die huis gehoor en uitgegaan om ondersoek in te stel, toe hy twee keer in die bolyf geskiet is.

Braam van Niekerk, ’n vriend en buurman van die familie, sê Van Rooyen se vrou, Karlien, het haar man in die huis ingesleep toe haar pa, Ronnie Lombard (62), uit sy huis, wat 10 m van hulle s’n af is, gehardloop kom.

Lombard is in die linkersy geskiet. Lood van Rooyen, Billy se pa is het ook in die voorval seergekry, maar is na behandeling uit die hospitaal ontslaan.

’n Plaaslike polisielid, wat anoniem wil bly, sê daar was minstens tien aanvallers wat naby die Van Rooyens se huis weggekruip het.

Van Niekerk sê die groep mans het Karlien met gewere aangehou en gevra vir die sleutels van die kluis in die huis en van hul klein supermark, wat minder as 20 m van die huis is.
Hy sê hulle het Lombard ook gemartel vir geld.

“Karlien het vir hulle die supermark se sleutels gegee om geld uit die kasregister te neem, maar sy het nie geweet waar die kluis se sleutels was nie,” sê Van Niekerk.

Die polisielid sê die mans het na die kluis geskiet. AK-74- en haelgeweer-patroondoppe is daar naby gekry.

Boere in die omgewing is in hul veiligheidsgroep van die aanval laat weet en minstens 40 mense het na die plaas gegaan om die polisie te help in hul soektog na die groep aanvallers.

“Daar is basies net bos op die plaas, so dit was moeilik om elke stukkie te fynkam. Ons het niemand gekry nie,” sê Van Niekerk.

Tydens die soektog is daar met Van Rooyen en Lombard hospitaal toe gejaag, wat meer as 65 km van hul plaas af is.

Van Rooyen het in die ambulans gesterf en Lombard is Woensdagoggend in die hospitaal dood.

Van Rooyen het twee klein seuntjies, Izak (4) en Lodewyk (7).

“Ons het agt mans ingebring om te ondervra, maar nog niemand is as verdagtes gearresteer nie,” het die polisielid gesê.

“Die familie is in ’n toestand. Hulle is in baie pyn. Daar is niks wat ons kan sê of doen nie,” sê Van Niekerk.(Netwerk24)

English

A brutal attack on the Van Rooyen family has left the Vryheid community in shock.

According to Neighbourhood Watch, who responded when the call for help came through, 15 attackers armed with AK47’s converged on the Van Rooyen home in the Swart Umfolozi area shortly after 8pm on Tuesday night and opened fire on the family.

It is believed that the attackers had been hiding among some trees on the property. Mr van Rooyen was shot in the chest when he stepped outside to investigate why his dogs had started barking. As many as 50 shots were allegedly fired inside the Van Rooyen home.

Local farmer, Billy Van Rooyen was killed in the savage and senseless farm attack. His father in law, Ronnie Lombard, was critically wounded and succumbed to his injuries the this morning. Billy’s father, Lood Van Rooyen, was also injured in the attack, but has since been discharged from hospital.

The motive for the attack is assumed to be robbery, but whether or not anything was actually taken has yet to be confirmed.

“Be alert,” advises Adriaan Botha of Vryheid Neighbourhood Watch. “Warn your loved ones who stay on farms to make sure they have adequate security in place and ensure they have open lines of communication with neighbours.”

Morné Potgieter, head of a private security organisation for farmers in Northern KwaZulu-Natal, said 26 farm attacks were reported to him in April alone.

“Billy’s wife contacted us after the incident occurred and told us that Billy had been shot. We set up a roadblock and managed to apprehend six of the men involved in the attack last night,” said Mr Potgieter. “There doesn’t seem to be any real concern about these farm attacks. It feels like no one cares, not even the police. No one is protecting our farmers.”
http://vryheidherald.co.za/41480/breaking-news-two-killed-in-farm-attack/#.VxdpcJh0nuk.facebook
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1373107649382443&id=116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA