(Jwplayer)

May 29, 2016

ANOTHER #MURDER? Woman (45) raped and murdered found near bushes on the property in Kondor street, Rosemoor







GEORGE NUUSFLITS - Die polisie ondersoek die moord van 'n 45-jarige vrou wie se liggaam gisteroggend (Saterdag 28 Mei) op 'n erf in Kondorstraat in Rosemoor gevind is.

Die liggaam is omstreeks 08:00 naby bosse op die erf gevind.

Die polisie ondersoek ook die moontlikheid dat die vrou verkrag is.

Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.

Enigiemand met inligting kan die Conville-polisie skakel by 044 803 3301 of Stop Misdaad - 08600 10111.
http://www.georgeherald.com/news/News/General/164724/Vrou-se-liggaam-gevind

#StopWhiteGenocideInSA