(Jwplayer)

April 7, 2016

#FarmAttack: UPDATE: Kritzinger farm couple shot & brutally tortured with hot boiling water, court hears

GENOCIDE VICTIMS: Mr and Mrs Johannes and Rita Kritzinger were attacked after their return from church, on their farm Brakdam.

The black attackers awaited the couple and ambushed them inside their homestead.
Mr Kritzinger was shot several times - and also shot Mrs Kritzinger several times - and also beat her and tortured her with
boiling water. The black attackers insisted in getting the keys to the safe but fled the homestead when Mr Kritzinger was able to reach the emergency button and activitated it.
Mrs Kritzinger was able to inform the first helpers to the scene that she recognized one of the black attackers as a former employee
#StopWhiteGenocideInSA



Hof hoor hoe 2 vrou martel:
Die sluier oor hoe Rita Kritzinger (68) met kookwater gemartel is om die sleutel van die kluis in die huis van haar en haar man, Johannes (70), op die plaas Brakdam in die distrik Vrede te kry word in die klagstaat teen hul twee aanvallers effens gelig.

May Paul Zulu (39) en Thabo Shadrack Motloung (31), albei van Thembalihle, Vrede, verskyn volgende maand in die rondgaande hooggeregshof op aanklagte van Huisbraak en roof, poging tot moord en die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie.

In 'n opsomming van sy saak sê die staat wat twee mans het die egpaar in hul huis ingewag toe hulle op Sondag 12 Julie 2015 van die kerk af teruggekeer het. Hulle het toe reeds by die huis ingebreek en was met Rita se 38-rewolwer gewapen. Toe die egpaar die huis ingaan, is Johannes in die maag geskiet. Hy het sy bewussyn verloor.

Die staat sê die twee mans wou die sleutel van die kluis by Rita hê. Sy het nie geweet waar haar man dit bêre nie.

Hulle het haar begin martel deur kookwater op haar onderlyf te gooi.

Toe het hulle gedreig om haar man weer te skiet indien sy nie sê waar die sleutel is nie.Haar man is in die kop geskiet.

Sy moes op 'n stoel gaan sit en is weer gevra waar die sleutel is. Toe sy nie sê nie, is sy trompop in die kop en bors geskiet.

Die twee is daar weg met twee selfone, wat rewolwer en sowat R1 300.

Hulp kort daarna opgedaag en die egpaar is na die Netcare-Unie-hospitaal in Alberton gebring waar hulle in die intensiewesorgeenheid behandel is. Albei het operasies ondergaan.

Zoeloe, wat glo vroeër op die plaas gewerk het, is dieselfde dag in hegtenis geneem en Motloung drie dae daarna, sê die staat.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Hof/hof-hoor-hoe-2-vrou-in-rooftog-martel-20160407

ALSO READ:
■ Becoming too dangerous for Afrikaner families to attend church: Kritzinger couple was ambushed after returning from church...
Farm couple Johannes and Rita Kritzinger shot, wife TORTURED, both critically injured by farm attackers, Vrede Free State

#StopWhiteGenocideInSA