(Jwplayer)

April 4, 2016

#ATTACK: Survives: Young Afrikaner cyclist (15) was attacked by armed black attackers on Friday

Two terrorists jumped out from behind a tree and tried to hit Stehan with a bottle...

The bottle, however, hit the bicycle. He then jumped off his bicycle and ran in the direction of Marais Street. 
"I looked over my shoulder to see if they were following me, thats when I saw a gun in one of the men's hand, and realized... I have to run faster "

stephan-wolmarans
GENOCIDE VICTIM:  Stehan Wolmarans (15) at the footpath near Village Mall where he was attacked by armed attackers
#StopWhiteGenocideInSA

Rowers oorval jong fietsryer

Stehan Wolmarans by die voetpaadjie naby Village Mall waar hy deur rowers oorval is.

Stehan Wolmarans, ‘n graad 9-leerling van die Hoërskool Hartbeespoort het ongeveer 17:30 met die grondpaadjie deur die veld vanaf Maraisstraat tot agter Village Mall gery toe hy gekonfronteer is.

“Ek was op pad na my ouers wat by die dam was na ek gou iets by die huis in Melodie gaan haal het. Ek was so halfpad met die paadjie op toe die twee mans agter ‘n boom uitspring en met ‘n bottel na my slaan,” het Stehan aan Kormorant vertel.

“Die bottel het egter die fiets getref. Ek het afgespring en in die rigting van Maraisstraat gehardloop. Toe ek oor my skouer kyk of hulle my volg, het ek ‘n vuurwapen in een van die mans se hand gesien. Ek het besef ek moet nog vinniger hardloop.”

Die rower het met Stehan se wedrenfiets ter waarde van sowat R80 000 gevlug. Die polisie ondersoek die saak.
http://kormorant.co.za/20908/rowers-oorval-jong-fietsryer/

#StopWhiteGenocideInSA