(Jwplayer)

March 10, 2016

#MURDER + #ATTACK: White homeless man found dead, 2nd man badly beaten up in Virginia, Free State

The name "JESUS" was written in blood next to the body of the murdered white man on a sidewalk in Virginia in the Free State
Police said the homeless white man was killed in town over the weekend while a second man was found badly beaten in another attack !
#StopWhiteGenocideInSA


Jesus' met bloed langs lyk geskryf
Die naam "Jesus" is in bloed langs die lyk van die vermoorde man op 'n sypaadjie in Virginia in die Vrystaat geskryf.

Volgens sers. Mamello Mo- khuoane, polisiewoordvoerder, is die hawelose man die naweek op die dorp vermoor terwyl 'n tweede baie erg aangerand is.

Die slagoffer se lyk is buite die tak van Eerste Nasionale Bank in die dorp gevind. 'N Bebloede klip het langs hom gelê met die woorde "Jesus" en 'n tekening van 'n kruis in bloed langs hom.

Dié wit man se identiteit is nog nie vasgestel nie en die polisie skat dat hy tussen 30 en 35 jaar oud was. 

Maandagoggend is 'n tweede man buite die Dunlop-bandediens in Virginia gevind. Die man was in 'n kritieke toestand en is nadat hy in 'n plaaslike hospitaal gestabiliseer is, na 'n hospitaal in Bloemfontein oorgeplaas. 'N Bebloede klip het langs hom gelê.

Die polisie het Donderdagoggend 'n 18-jarige hawelose man op twee klagte van moord en een van poging tot moord in hegtenis geneem. Hy sal Vrydag in die hof verskyn.

Mense wat kan help om die man te identifiseer word versoek om die plaaslike polisie by 057-221-0100 te bel.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/jesus-met-bloed-langs-lyk-geskryf-20160309

#StopWhiteGenocideInSA