(Jwplayer)

February 3, 2016

#LandGrabsInSA: Expropriation of property in South Africa


SA Communist Party land expropriation Bill


If you didn’t think South Africa was at the sharp end of the White Genocide spear, think again.
This is what the international community pushed for when they lobbied and sanctioned South Africa into dismantling Apartheid.

What we have today is a tripartite alliance, the ANC (African national Congress), the SACP (South African Communist party) and COSATU (Congress of South African Trade Unions) who due to their numbers dictate policy as it suits them.
This is African style democracy and another example of why democracy is a huge failure, you have the masses of illiterates supporting a government hell bent on stealing as much as they can while the poorest of the poor still think they will get the crumbs from the table.

The Zimbabwe model is in full effect, it’s just been dressed up in new clothes. However unlike Zimbabwe, many of us will not move. The majority of whites in Zimbabwe had British passports, which afforded them the luxury of leaving. White South Africans do not have this luxury, and if asked they majority do not want it, they reject any proposals for a right of return to Europe, whites have been living in Southern Africa since before Sir Isaac Newton penned the Principia, we are not going anywhere.

This is communism in 2016, in a country that is supposed to be the “rainbow nation”, SA has as predicted become another failed African state after the handover in 1994.

~Torsten Sjoberg


#StopWhiteGenocideInSA

Onteiening: Só sal die proses werk

03 Februarie 2016 

Die portefeuljekomitee oor openbare werke het Dinsdag die Wetsontwerp op Onteiening goedgekeur en die parlement gaan dit waarskynlik in sy huidige vorm aanvaar.

Dit mag dalk by jou wat vrees laat ontstaan ​​dat daar 'n mooi dag 'n swart sportnutsvoertuig met blou ligte uit die Bloute by jou eiendom gaan verskyn en 'n man in 'n swart pak jou vriendelik gaan inlig dat jou eiendom nou aan die staat behoort . Dit is nie heeltemal hoe onteiening gaan werk nie.

Wat (vereenvoudigde) proses, soos in die wetsontwerp beskryf, werk só:

Stap 1: Ondersoek word ingestel 

Wanneer die staat 'n eiendom vir onteiening oorweeg, moet die betrokke owerheid eers ondersoek instel om te bepaal of die eiendom geskik is vir die doel waarvoor dit onteien word, asook om te bepaal watter geregistreerde en ongeregistreerde regte daar vir die eiendom is, en wat die impak van dié regte op die voorgenome gebruik van die eiendom sal wees.

Stap 2: Stel die eienaar in kennis

Die owerheid wat wil onteien moet almal wat deur die voorgestelde onteiening geraak word, skriftelik in kennis stel van die voorneme om te onteien. Dié kennisgewing moet onder meer 'n volledige beskrywing van die eiendom insluit, 'n beskrywing van die doel waarvoor die eiendom onteien word, die rede hoekom dit onteien word en 'n opdrag aan die eienaar om die besonderhede van enige ongeregistreerde regte aan die owerheid te verskaf. Die kennisgewing moet 'n beroep op die eienaar doen om aan te dui wat hy of sy as billike vergoeding sou beskou.

Stap 3: Geleentheid om beswaar aan te teken

Almal wat deur die voorgenome onteiening geraak word het die reg om binne 30 dae geskrewe voorleggings in te dien om beswaar aan te teken teen die onteiening. Die owerheid wat wil onteien moet alle besware binne 30 dae oorweeg voordat daar met die onteiening voortgegaan kan word.

Stap 4: Die owerheid besluit

Indien daar nie 'n ooreenkoms tussen die owerheid en die eienaar van die eiendom met betrekking tot enige regte daarop bereik kan word nie, moet die owerheid besluit of daar met onteiening voortgegaan word. Daar kan ook verder met die eienaar onderhandel word.

Stap 5: Stel die eienaar in kennis van besluit

Indien die owerheid wat wou onteien besluit om dit wel te doen, moet 'n kennisgewing van dié besluit aan die eienaar en almal wat deur die onteiening geraak word, gestuur word. Dit moet onder meer 'n volledige beskrywing van die eiendom bevat, 'n beskrywing van die doel van die onteiening, die datum waarop die onteiening gaan plaasvind, en die vergoeding waarop ooreengekom is of wat die staat aanbied. Dié kennisgewing moet voorts ook dokumente insluit wat aandui wanneer die vergoeding betaal gaan word, 'n aanduiding van die eiendom met 'n diagram of sketsplan en 'n verduideliking van die vergoeding.

Stap 6: Eienaar aanvaar of verwerp die aanbod

Die eienaar moet binne 20 dae nadat die kennisgewing ontvang is, aandui of hy of sy die staat se aanbod vir vergoeding aanvaar of verwerp. Indien die aanbod verwerp word, moet die eienaar aandui wat hy of sy as billike vergoeding beskou. Die owerheid kan dié tydperk met nog 20 dae verleng.

Indien die owerheid wat vergoedingsbedrag wat die eienaar eis, verwerp, moet die owerheid binne 20 dae 'n teenaanbod van billike vergoeding maak en die volle besonderhede verskaf oor hoe dié bedrag vasgestel is. Tensy anders ooreengekom, en as die eiser nie regstappe teen die owerheid instel nie, sal daar aanvaar word dat die aanbod aanvaar is. Die wetsontwerp maak voorsiening dat die hof oor 'n dispuut oor die onteiening asook die vergoeding wat die staat aanbied, kan beslis.

Stap 7: Staat neem besit van die eiendom

Die eiendom sal op die gegewe datum aan die owerheid wat dit onteien het, behoort, en dié owerheid moet besit neem van die eiendom.

Totdat die datum waarop die staat die eiendom in beslag sal neem, aanbreek, moet die eienaar die eiendom in stand hou en die onteiende eienaar moet vergoed word vir die koste daarvan.

~Netwerk24



ALSO READ:
Mar 4, 2015 - The ExpropriationBill is back, and it is just as unconstitutional as its predecessors of 2008 and 2013.

New Expropriation Bill is out – and it's still unconstitutional ...

irr.org.za › reports-and-publications › ne...
The Expropriation Bill of 2015 has finally been released by the Department of Public Works. The minister, Thulas Nxesi, ...

Expropriation Bill: How you could lose your land - NEWS ...

www.politicsweb.co.za › news-and-analysis
May 5, 2015 - The ExpropriationBill of 2015 (the Bill) will allow 'a decisive shift away from ... But how many know how the Bill would work in practice, or what its wider ramifications are likely to be?

#StopWhiteGenocideInSA