(Jwplayer)

February 3, 2016

#ATTACK: Elderly Man Attacked by black truck driver

HARTBEESPOORTDAM - Dave Brown of Pecanwood Estate, Hartbeespoort Dam, in the Western Transvaal's nose and two fingers were broken after being attacked by a black truck driver
#StopWhiteGenocideInSA

Bejaarde Man Aangeval deur Vragmotor Bestuurder

AANVALLE, HARTBEESPOORTDAM - Dave Brown, van Pecanwood Estate, Hartbeespoortdam, in die Wes-Transvaal se neus en twee vingers is blykbaar gebreek nadat hy deur 'n vragmotor bestuurder aangeval is.

Vragmotors wat sand by 'n sandsteengroef naby Hekpoort oplaai, skep glo al 'n geruime tyd probleme. Die sand is blykbaar altyd nat en as dieflappe agter die vragmotors nie behoorliktoegemaak word nie, val fyn modder op die pad. Voertuie se lugfilters word blykbaar beskadig. Dinsdag het sand wat van vragmotors afgeval het, 'ngroot gemors op die paaie agtergelaat. Dave het glo op daardie stadium agter een van dievragmotors gery toe dit langs die Mountain Lake-winkelsentrum afgetrek het. Dave het blykbaarbesluit om sy voertuig vir die vragmotor tot stilstandte bring, uitgeklim en wou die nommerplaat neerskryf. Die aanvaller het Dave glo genader en gevrawat hy besig is om te doen. Daar waswoordewisseling wat aggresief begin raak het. Uitvrees vir sy lewe en selfverdediging het Dave sypepersproei uit die bakkie gaan haal en die aanvallerin die gesig gespuit.Die aanvaller het dit ook nie daar gelaat nie en glo 'n staalknopkierie gaan haal. Hy het na Dave se bakkiegestap en een van die vensters uitgeslaan en Dave glo met dieselfde kierie gemoker. Dave het op diegrondgeval en verskeie beserings opgedoen, 'n klag is by die Hartbeespoort-polisiekantoor aanhangiggemaak.

http://bmarksa.org/nuus/bejaarde-man-aangeval-deur-vragmotor-bestuurder/

#StopWhiteGenocideInSA