(Jwplayer)

February 3, 2016

#FarmAttack: UPDATE: Black terrorists sentenced for brutal attack on elderly woman (82)

Lunell Honiball who survived after being gang raped & tortured for 2 hours long with a pair of garden shears and other objects

#StopWhiteGenocideInSA

HERBERTSDALE NUUSFLITS - Die twee swart barbare wat 'n bejaarde vrou op 7 November 2014 aangeval en haar onder meer met 'n snoeiskêr toegetakel het, is op Donderdag, 28 Januarie tronk toe gestuur.

Die twee is skuldig bevind aan huisbraak, roof met verswarende omstandighede en verkragting. Die saak spruit uit 'n aanval op me Lunell Honiball, wat ten tye van die voorval in 'n huis op die plaas Tierkloof in die Herbertsdale-distrik gewoon het. Honiball was 82-jaar oud toe die voorval plaasgevind het.

Sy het die aanval op haar, wat bykans twee ure geduur het, oorleef.

Sy is destyds met verskeie kopbeserings in die Mosselbaai Provinsiale Hospitaal opgeneem nadat die twee mans haar herhaaldelik met 'n snoeiskêr en ander voorwerpe aangerand het. Dit was die eerste plaasaanval in die distrik.

Die KwaNonqaba-polisie het kort na die voorval twee verdagtes van onderskeidelik 17- en 18-jaar, in hegtenis geneem.

Van die slagoffer se gesteelde goedere is in hul besit gevind. Die jongste beskuldigde is tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis terwyl die 18-jarige beskuldigde tot 15 jaar tronkstraf gevonnis is.
https://facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1309638415729367/?type=3&source=48

#StopWhiteGenocideInSA