(Jwplayer)

January 1, 2016

#FarmAttack: Morongwa Bush Safaris on Matjiesfontein road in Cumberland area. Six armed black men, one attacker is a Zimbabwean who previously worked there

#StopWhiteGenocideInSA

En so gaan ons die oujaar uit en die nuwe jaar in,nog n plaasaanval gisternag by Morongwa Bush Safaris op Matjiesfonteinpad in Cumberland area.ses persone gewapen het werkers vas gebind kluis oopgesny en huis geplunder .gelukkig het hulle al die lang jaggewere gelos,,hulle het werkers beroof van selfone die eienaar was met voorval nie by die huis nie..werkers het een persoon erken wat voorheen daar werksaam was.beskrywing is dat aanvallers almal Zimbabweers is.Die aanvallers is weg met n voertuig wat by die hek gewag het...HPG ondersoekker Thumo is saam met forensies en Saps op die toneel en hy is alreeds besig met opvolg van leidrade.sterkte Thumo dankie dat julle die nuwejaarsdag opoffer om misdaad te beveg Thabazimbi gemeenskap glo ek is trots om persone soos jy en ander in omgewing te he
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1090518214300679&id=175545635797946&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA