(Jwplayer)

January 28, 2016

#ATTACK: VIDEO: Two motorists were threatened by police with automatic assault rifles in Cape Town

Ian Cameron, AfriForum's Head of Community Safety, has confirmed that police officers may only point a gun at someone if their lives are in danger and they act in self-defense. "They had no reason to threaten motorists with firearms" 


#StopWhiteGenocideInSA

Tweede Kapenaar glo met polisiewapen gedreig 


Polisielede verbonde aan 'n sekuriteitsoperasie vir die weeklikse aflewering van kontant by die Suid-Afrikaanse Reserwebank het skynbaar twee keer op een dag inwoners van Kaapstad met outomatiese aanvalsgewere gedreig.
Jerusha Sukhdeo-Raath, hoof van video by 24.com, is vroeg Dinsdagoggend op die kruising van Adderley- en Strandstraat deur 'n polisiebeampte met' n masjiengeweer gedreig. Sy het die beampte verfilm toe hy haar gedreig en met 'n masjiengeweer op haar afgestorm het.
Volgens lt.kol. André Traut, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, kan 'n tweede en soortgelyke voorval dieselfde oggend, op die N2 langs die Kaapstad Internasionale Lughawe, met dié spesifieke operasie verband hou.
Anton Meyer (35), 'n ingenieur van Stellenbosch, het aan Netwerk24 vertel hoe' n "blouligbrigade", in voertuie sonder polisiekentekens, hom by die lughawe van die pad gedwing en 'n masjiengeweer op hom gerig het.
"Dit het alles so vinnig gebeur. . . Dit was' n hele vloot voertuie met blou ligte, seker so tussen vyf en tien, "het Meyer gesê.
"Ek was op die N2-snelweg en die verkeer was nogal stadig. Ek was in die regterkantse baan en toe ek weer sien, is hulle langs my en beduie vir my om pad te gee. "
Volgens Meyer was die beamptes aggressief teenoor motoriste en het hul voertuie teen 'n duiselingwekkende spoed gery.
"Ek was aanvanklik geskok toe ek sien wat besig is om te gebeur. Jy weet nie eintlik wat hulle soek nie, en 'n mens hoor maar baie (gerugte) van dié ouens en ek wou nie stop nie. "
Meyer het toe egter besef dat hulle hom, en die ander voertuie op die N2, van die pad af dwing om vir 'n voertuig "wat soos' n klein vragmotor gelyk het" plek te maak.
Toe Meyer se voertuig vanweë die verkeer nie vinnig genoeg van die regter- na die linkerbaan kon beweeg nie, het die beamptes glo aggressief teenoor hom begin optree.
"Ek is toe links, maar 'n tweede voertuig van die brigade het verby gekom en die man aan die passasierskant het toe sy deur oopgemaak en' n vuurwapen uitgehaal en op my gerig."
Meyer het die vuurwapen as "'n groot masjiengeweer" beskryf, en gesê hy is ontsteld oor die manier waarop die beamptes hom behandel het.
"'N Mens voel weerloos as' n masjiengeweer op jou gerig word. As ek 'n vuurwapen by my gehad het, sou' n mens uit selfverdediging wou reageer. "
Traut het Woensdag by navraag gesê die voorvalle kan waarskynlik aan mekaar verbind word.
"Hierdie kantoor kan bevestig dat polisielede Dinsdag begeleidingsdienste by die Reserwebank in die Kaapse middestad verrig het. Die tweede voorval kan moontlik hiermee verbind word, "het Traut gesê.
Hy wou egter weens "sekerheidsredes" geen verdere vrae oor die aangeleentheid beantwoord nie. Mense word aangeraai om soortgelyke voorvalle aan te meld.
Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, het egter aan Netwerk24 bevestig dat polisielede slegs' n vuurwapen op iemand mag rig indien hul lewens in gevaar is en hulle uit noodweer optree. "Hulle het geen rede gehad om motoriste met vuurwapens te dreig nie," het Cameron gesê.



Also read:
■ ‘I will shoot you’: cop’s shocking threat to journalist caught on camera

A News24 journalist was left shaken on Tuesday morning after a policeman pointed a firearm at her and threatened to shoot her in peak morning traffic.

The policeman was part of a security operation believed to be transporting cash to the South African Reserve Bank office in central Cape Town.

Jerusha Sukhdeo-Raath, head of video at 24.com, was travelling to work with her husband, Gideon, at 07:45 when they noticed a number of heavily armed police vehicles and officers.

“I didn’t realise what was happening, and as a reporter, I pulled out my phone and tried to get snippets of what was happening around me,” she said.

“At the intersection of Strand Street and Adderley Street, I propped up my phone on the dashboard and filmed what was happening. The second I started filming this man came and pointed his gun at me and said ‘I will shoot you, what are you doing?’

“He walked to the passenger door and gestured as though he would open the door. I yelled ‘You can’t do that’.

“I was genuinely worried when he gestured to pull me out of the car that I would be in trouble for just doing my job, and that he would take away the footage.”

Sukhdeo-Raath later tweeted a clip of her footage, and has received a number of responses.

“I’ll shoot you. What are you doing?” My job, officer. Just my job. Corner Strand and Adderley this morning.pic.twitter.com/i2VoKxBU7s

— Jerusha Raath (@JerushaRaath) January 26, 2016

Greg Wagner, from the office of Western Cape Minister of Community Safety, Dan Plato, asked her to report the incident and lay a complaint with the Western Cape Police Ombudsman.

Western Cape police spokesperson Lieutenant-Colonel Andre Traut said he could send a police officer to the office for her to lay a complaint, or she could follow up with the police or Independent Police Investigative Directorate (Ipid).

The Right2Know campaign’s Murray Hunter told Sukhdeo-Raath that police officers almost never have the right to stop the media from taking photos or video, and are under explicit instructions not to.

Section 16 of the Constitution protects media freedom, and SAPS Standing Order 156 states that all police members “must treat all media representatives with courtesy, dignity and respect, even when provoked”. Police may not stop media representatives from taking photographs or video, and may not seize or damage any equipment or force them to delete photos.

BTW journalists: you CAN photograph and film police officers. More from @r2kcampaign here:https://t.co/33lyzcbadk pic.twitter.com/t9cbQCQQB8

— Jerusha Raath (@JerushaRaath) January 26, 2016

Gideon Raath told News24: “We were both a little surprised, it seemed disproportionate to what happened. We thought it was a very strong reaction, it was a bit aggressive, shouting at us. We were just trying to make sense of it.”

http://you.co.za/news/i-will-shoot-you-cops-shocking-threat-to-journalist-caught-on-camera/

#StopWhiteGenocideInSA