(Jwplayer)

November 1, 2015

#MURDER? #HospitalGenocide: Afrikaner man dies after medical equipment failed to work in two ANC government hospitals

Frans Verster 'n geliefde pa en oupa is op die ouderdom van 61 oorlede. Hy sal onthou word vir sy gawe om familie en vriende met sy musiektalent te vermaak, sê sy seun Bennie Verster.  Foto: Verskaf
Frans Verster 'n geliefde pa en oupa is op die ouderdom van 61 oorlede. Hy sal onthou word vir sy gawe om familie en vriende met sy musiektalent te vermaak, sê sy seun Bennie Verster.


Beter diens kon dalk sy lewe red’


MOKOPANE – “Indien al die toerusting in die hospitaal gewerk het en ons gehaltediens van die personeel ontvang het, sou my pa dalk vandag nog gelewe het. Wat het geword van die eed wat dokters aflê waarin hul beloof om ten alle tye die mens in nood te help tot die beste van hul vermoë? Hoeveel families gaan geliefdes aan die dood moet afstaan weens die gebrek aan diens in hospitale voor iemand daadwerklik gaan ingryp? Dit is die vrae in Bennie Verster se gemoed terwyl hy gebroke aan Bosveld vertel hoe sy pa Frans Verster (61), ‘n jarelange inwoner van Mokopane, verlede Dinsdagoggend in die Pietersburg Provinsiale Hospitaal oorlede is.

Frans is op Saterdag, 3 Oktober, in die Voortrekker Hospitaal in Mokopane opgeneem nadat vermoed is ‘n bloedklont in sy linker been het die bloedvloei verstop.

“Hy is vier keer die aanbevele dosis morfien ingespuit in ‘n poging om die pyn te verlig, maar steeds was dit vir hom ondraaglik. My pa is Saterdagmiddag oorgeplaas na die Pietersburg Provinsiale Hospitaal, waarna hy na die Mankweng Provinsiale Hospitaal geneem is om skanderings te doen weens die feit dat die Pietersburg Provinsiale Hospitaal se toerusting buite werking is, net om weer teruggestuur te word omrede hul toerusting glo ook buitewerking is,” vertel Bennie. Bennie sê: “Ons het vreeslik gesukkel om inligting vanaf die hospitaal te kry en eers na my pa se dood het die dokter ons in kennisgestel dat die toerusting buite werking is.

Ek wens hulle het ons van die begin af gesê, want dan het ons dadelik ‘n ander plan gemaak.” Bennie vertel hy het vir die laaste keer Maandagaand met sy pa gepraat en die reëling was dat hy vroeg Dinsdagoggend oorgeplaas gaan word na ‘n hospitaal in Pretoria waar die nodige operasie uitgevoer kon word. “Die hospitaal het my 06:50 Dinsdagoggend gekontak met nuus dat my pa weens komplikasies oorlede is.

Dit is vir my uiters swak dat my pa teen 12:00 steeds nie na die lykshuis geneem is nie en hulle sy liggaam in ‘n laken toegedraai het en hom in ‘n kamer ingestoot het,” vertel Bennie hartseer.

Macks Lesufi, ‘n woordvoerder van die Departement van Gesondheid, sê: “Die MRI-skandeerder in die Pietersburg Provinsiale Hospitaal is buite werking, maar ons het ‘n ooreenkoms met die Steve Biko Akademiese Hospitaal en die George Mukhari Hospitaal in Pretoria om pasiënte, nadat hul deur spesialiste verwys is, na een van die twee hospitale te stuur. Dit is alleenlik die MRI-skandeerder wat nie werk nie, verder werk al die ander toerusting in die hospitaal.” Frans het ‘n passie vir musiek gehad en kon ‘n verskeidenheid instrumente speel, maar sy grootste liefde was sy kinders en kleinkinders. “Ek het Saterdae gebraai terwyl my pa die kitaar getokkel het, ek gaan dít veral mis,” sê Bennie. ‘n Verassingsdiens is verlede Vrydag vanuit die NG Moedergemeente Kerk gehou. Die familie bedank die gemeenskap vir hulle ondersteuning en liefde. http://reviewonline.co.za/111471/beter-diens-kon-dalk-sy-lewe-red/


SOUTH AFRICAN HOSPITALS: ANOTHER BAD TALE OF NEGLECT- THE SILENT ONSLAUGHT AGAINST WHITES...

ALSO READ:











■ #HospitalGenocide: #ANCFail "Free State hospital killed my husband" 
http://thetruthaboutsouthafrica.org/south-africa/free-state-hospital-killed-my-husband/


■ HospitalGenocide: This is how the #ANCFail Rob Ferreira STATE Hospital send #Afrikaners home!! 
http://lowvelder.co.za/263165/ongelukslagoffer-se-trauma-glo-vererger-in-hospitaal/#.VSf7WhEebT4.facebook




■ #HospitalGenocide: #Afrikaner Woman accuses Barberton hospital of negligence in death of newborn 
https://facebook.com/story.php?story_fbid=365266053674425&id=148477018686664&fs=0




■ #HospitalGenocide Update: Abusive ‪#‎SouthAfrican‬ hospital staff humilates, grossly neglects ‪#‎Afrikaner‬woman Maria Schuller, 85
http://stopwhitegenocideinsareports.blogspot.co.za/2015/09/hospitalgenocide-update-abusive.html



■ #HospitalGenocide: Update: McGeeghan sue ANC Hospital after simple surgery left him disabled http://stopwhitegenocideinsareports.blogspot.co.za/2015/11/hospitalgenocide-update-johnny.html


■ #HospitalGenocide: Attack: Video: Abusive ‪#‎SouthAfrican‬ hospital staff humilates, grossly neglects ‪#‎Afrikaner‬woman Maria Schuller, 85



■ #HospitalGenocide: Shocking picture shows horrific bruises after poor healthcare at hospital 
http://stopwhitegenocideinsareports.blogspot.co.za/2015/10/hospitalgenocide-shocking-picture-shows.html
Photo: Facebook.



■ #HospitalGenocide: Very sick 9 month old Afrikaner baby neglected by black nurses at a government hospital & sent home sick without medication
http://stopwhitegenocideinsareports.blogspot.co.za/2015/10/hospitalgenocide-very-sick-9-months-old.html
This nine-month-old baby is not allowed to be fed with a bottle but rather with a cup.


■ #HospitalGenocide: Blindness of #Afrikaner man, Dean Els (21) Caused by State Hospital Negligence in South Africa 
http://stopwhitegenocideinsareports.blogspot.co.za/2015/09/hospitalgenocide-blindness-of-afrikaner.html


■ Stop White Genocide In SA: 52 of our PARENTS were MURDERED ...
stopwhitegenocideinsa.blogspot.com › 5...
Apr 4, 2015 - How many of our people die in hospitals due to lack of care, negligence, or just purposely make let the ...


■ 63 Hatecrime-murders of whites by blacks in the first 88 days in 2015
https://stopwhitegenocideinsa.wordpress.com › ...
Mar 31, 2015 - GENOCIDALATTACKS & MURDERS IN SA: ... 23 March 2015: treatment repeatedly refused by Ancron Hospital: Afrikaans baby girl dies in mother's arms ..... #StopWhiteGenocideInSA ...


■ #Genocide: Murders through medical neglect: Afrikaners slaughtered enmasse in government hospitals with willful neglect
http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/3424#tYS88J9xyA1E4E77.99

■ the hidden genocide of whites in South Africa which goes unpunished
www.censorbugbear.org › reports › view
Sep 3, 2015 - »FARMITRACKER ... Hospitalmurders: the hidden genocide of whites in South Africa which goes ...

■ Black-racist hiring laws: SA public-service managers get ...
www.censorbugbear.org › reports › view
Jun 28, 2014 - »FARMITRACKER .... “People whofail to do their jobs, or who defraud the state, do so because they ...

■ Hospital murders: the hidden genocide of whites in South Africa ...
www.censorbugbear.org › reports › view
Sep 3, 2015 - »FARMITRACKER .... This was yet another example of equipment failure at thehospital. ... give a high priority to ensuringworking equipment at this flagship hospital, Bloom said.

#StopWhiteGenocideInSA