(Jwplayer)

November 1, 2015

#FarmAttack: Survives: Manageress at a well known restaurant near Potgietersrus on the R101 was attacked by two black attackers, & brutally assaulted, tied up and dragged into the bushes

Daar was op 05 Oktober n aanval buite Potgietersrus op die R101 by n bekende restaurant, die bestuurderes is met sluitingstyd deur twee persone by haar huis oorval, aangerand vasgebind en bosse ingesleep, sy kon later slaag om los te kom en het hulp ontbied. Lede van die Spoorsnyers plaaslike buurtwag asook Kol. Louwrens van die ondersoekeenheid H P G was op die toneel verdagtes is opgelaai by die R101 teerpad.ondersoek duur voort

#StopWhiteGenocideInSA