(Jwplayer)

November 2, 2015

#FarmAttack: Beestekraal: Afrikaner farm couple attacked by six black attackers who put them both in hospital. Frans Klopper was shot his wife brutally assaulted

Daar was nog 'n plaasaanval by Beestekraal naby Brits.
Ryno Coetzee
Ek verneem dat daar nog n plaas aanval was die naweek op Beestekraal Noord wes oom Frans Klopper is geskiet en sy vrou is wreed aangerand deur ses goed.
Opvolg:
Die oom hulle se plaas is oorkant miziki ranch wat ook beroof is die naweek oom en tannie is beide in hospitaal so ver my kennis strek het die oom pompe gaan stop en toe skiet hulle hom en toe rand hulle die tannie aan.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1252925908067285&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA