(Jwplayer)

November 1, 2015

#MURDER: UPDATE: Victim's family 'sad, in shock' after parole granted to convicted black murderer after only 6 years in prison for the brutal murder of their son, Gericke Smit

A black killer who served only 6 years in prison for the brutal murder of 28-year-old Afrikaner lawyer's son Gericke Smit, 28, at his father's legal chambers in Pietersburg on 18 July 2009 has been freed without any notice to the victim's family
  Gericke Smit
State prosecutor Manyai handed in a sign and sworn statement by Maredi which read:
 "We grabbed Smit junior and assaulted him. He fell to the ground. I picked up a spade and bashed him over the head with it twice."

Gericke Smit’s head was covered in a green plastic bag, he had 17 deep slash wounds, attempts were made to strangle him; and the Afrikaner man died because of serious head wounds.
Smit Gericke 28 PIETERSBURG accused murderers TerenceMaredi_JanLamola_MariusMokgokong BEELDMURDERERS: Maredi: (left, above) “We grabbed Smit and assaulted him. He fell to the ground. I picked up a spade and bashed him over the head…’ The other two accused are Jan Lamodi, centre, and Marius Morokeng
                                                                                                  ------------------------------

SMIT-GESIN VERONTREG NA VRYLATING VAN MOORDENAAR


Byna ses en ’n half jaar na die moord op Gericke Smit het die gesin geleer om die grudaad te aanvaar, maar voel veront­reg nadat die moordenaar, ‘n voormalige werknemer, al in Mei vanjaar op parool vrygelaat is.
“Ons weet nie waar hy tans is nie. Hy was in die Zonderwater Korrektiewe Sentrum en in ’n stadium het ek gehoor hy is na die Kutama Sinthumule Korrektiewe Sentrum op Louis Trichardt en later glo weer terug na Zonderwater. ’n Paroolsitting is glo kort voor sy vrylating vinnig gehou en hy is sonder enige kennisgewing aan die familie vrygelaat,” sê Rampie Smit, wat destyds eerste op sy seun se liggaam afgekom het.
Smit sê hy en sy gesin is sedert hulle onlangs uitgevind het dat die beskuldigde vrygelaat is, paraat en veiligheid en sekuriteit by die huis en werk is ‘n prioriteit.
“Ek sal nie sê ons het Gericke se dood verwerk nie, maar ons het geleer om dit beter te aanvaar en te hanteer,” sê Smit en voeg by dat die beskuldigde die opset van hul huis en al die geboue baie goed ken. Sedert die moord het die Smit-gesin nog geen woord van spyt of apologie van die veroordeelde of sy familie ontvang nie.
“Ek het onlangs deur die korrespondensie met Zonderwater gegaan en gesien hulle het destyds onderneem om ons in kennis te stel wanneer parool oorweeg sou word. Hoe dit gebeur het dat ons nooit verwittig is nie, laat ‘n mens in die duister,” sê Smit.
Hy sê Zonderwater het hulle wel meegedeel dat mediasie met die gevangene die saak op ‘n beter noot kan laat eindig, maar korrespondensie met die gevangenis het niks opgelewer nie. ’n Klomp vrae wat Smit aan die gevangene gestuur het, is ook nie beantwoord nie.
Smit het wel later ’n beëdigde verklaring van die gevangene ontvang. “Dit was duidelik ’n standaard en vooropgestelde dokument omdat sommige aanhalings geensins iets met my seun se moord te doen gehad het nie.”
Smit sê die gevangenisdiens wou altyd op kort kennisgewing ’n paroolsitting hou terwyl daar geen inligting in enige briewe was waaroor die samesprekings sou handel nie.
Hy sê die familie het geen idee of die gevangene gere­habiliteer is nie. Smit beskryf inderdaad die gevangenis­diens se rehabilitasieprogram as twyfelagtig en van geen of min waarde, omdat die program volgens hom uit ‘n paar vinnige sessies samesprekings met ‘n maatskaplike werker bestaan.
Smit het onlangs eers skriftelik kennis ontvang dat die gevangene reeds op 25 Mei vrygelaat is. Hy is sewe en ’n half jaar tronkstraf opgelê vir die moord. Twee ander, onder wie een die Smits se huishulp van 14 jaar se seun, is tydens die hofsittings vrygelaat.
Gericke is verwurg en met ’n graaf geslaan nadat hy een middag na die Rampie Smit-gebou gelok is. Hy het 16 wonde aan sy lyf gehad waarvan drie dodelik was.
Die nasionale departement van korrektiewe dienste se kommunikasiehoof, Manelisi Wolela het teen druktyd nog nie op Polokwane Observer se oproepe en boodskappe gereageer nie. http://www.observer.co.za/smit-gesin-verontreg-na-vrylating-van-moordenaar/

#StopWhiteGenocideInSA