(Jwplayer)

November 2, 2015

#MURDER: Afrikaner elderly woman, Anna Oosthuizen (80), stabbed & killed by her black gardener in her Robertson home. NOTHING ROBBED!

UPDATE:
Photo of Afrikaner elderly woman, Anna Oosthuizen (80) who was killed by her black gardener. Security found  her on the living room floor with numerous deep stab wounds on her neck and chest 
https://facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1253334631359746/?type=3&source=48&ref=bookmarks



Die verdagte wat Sondag vir Anna Oosthuizen in haar huis in Robertson oorval het, het glo onder haar voertuig in die motorhuis weggekruip.
Veiligheidswagte het hom hier gekry en hy is later deur die polisie in hegtenis geneem.
Die man wat glo voorheen Oosthuizen se tuinier was, sal binnekort in die hof verskyn.
Oosthuizen (80) het diep steekwonde aan haar bors en nek opgedoen.
Veiligheidswagte het Oosthuizen op die sitkamervloer aangetref nadat sy die paniekknoppie gedruk het.
Daar is niks by Oosthuizen gesteel nie.
Met Netwerk24 se besoek Maandag aan die moordhuis het verskeie belangstellende inwoners verby die huis gery om te hoor wat gebeur het.
Oosthuizen, wat voorheen ’n onderwyser by die Robertson-voorbereidingskool was, se moord het die gemeenskap diep geskok, het Patruzchka Muller, voorsitter van Langeberg se Afriforum-tak gesê. 





Vermoor vir niks en 80 jaar oud...gemorste!
Oud-onderwyseres in huis in Robertson doodgesteek
’n Oud-onderwyseres van Robertson is Sondagoggend in haar huis deur ’n ongeïdentifiseerde aanvaller oorval en doodgesteek.
Anna Oosthuizen (80), ’n voormalige onderwyser aan die Robertson Voorbereidingskool, het alleen gewoon.
Oosthuizen is Sondag omstreeks 06:00 oorval en het verskeie diep steekwonde aan haar nek en bo-lyf opgedoen.
Lees ook: Minister oorsee toe sy hoor seun is doodgesteek
Sy het glo haar huis se paniekknoppie gedruk en die sekerheidsdienste het later haar lyk op die sitkamervloer aangetref.
Patruzchka Muller, verteenwoordiger van AfriForum se Langeberg-tak, sê Oosthuizen was ’n geliefde mens en die Robertson-gemeenskap is geskok oor die moord.
Dit is in hierdie stadium nie bekend of iets uit Oosthuizen se huis gesteel is nie.
http://www.netwerk24.com/nuus/2015-11-02-oud-onderwyseres-in-robertson-in-huis-doodgesteek

#StopWhiteGenocideInSA