(Jwplayer)

November 6, 2015

#ATTACK: Two Afrikaner women kidnapped by four black attackers after attempted armed attack at Bethal Coke depot

IMG-20151106-WA0007
...a gun was pointed to Elize Venter's head and on her pregnant friend's stomach


Vroue op Bethal gekaap


BETHAL – Vier gewapende mans wat die Coke depot op Bethal gister middag probeer roof het, het twee vroue gekaap.

Die voorval het in Davelweg naby Midnight Vulstasie gebeur.

Me. Elize Venter en me. Natasha Smit van Trichardt het voor die Coke depot gestop om koeldrank te koop, toe vier rowers hulle met wapens oorval het.

Volgens me. Venter het hulle ‘n wapen teen haar kop gehou en ‘n wapen teen haar swanger vriendin se maag gehou.

“Ons het gedoen wat hulle gesê het en was glad nie arrogant nie.”

Die rowers is onder andere vort met me. Venter se trouring en haar bakkie.

Die bakkie is in Malherbestraat sonder die sleutels gevind.

Die Ridge Times wag vir die polisie sowel as die eienaar van Midnight se kommentaar. http://ridgetimes.co.za/46420/vroue-op-bethal-gekaap/


#StopWhiteGenocideInSA