(Jwplayer)

September 17, 2015

#FarmAttack: Rustenburg farmer attacked at home & severely assaulted by 5 armed black attackers

Rustenburg: Brutal farm attack at K5 Kromrivier road, Rhenosterfontein

5 armed black attackers overpowered a farmer at the back door of the farmhouse. The farmer was severely assaulted. Various items and cash were stolen. No arrests made


Plaasaanval...weer Rustenburg
Boodskap Van Chris af... Lelike plaasaanval hier by K5 Kromrivier pad Rhenosterfontein
5 gewapende verdagtes het die huis eienaar oorval by die agterdeur en toegang tot die huis verkry die huis eienaar is erg aangerand en van kontant en verskeie artikels beroof, die spoor is gevat maar verloor by pad.
Groot dank weer aan Phokeng K9 en Blitspatrolie vir hul vinnige bystand, Leidrade en inligting sal opgevolg word om verdagtes op te spoor. Wimpie,Wayne en Danie het ook baie op toneel gehelp om alles te beheer
https://www.facebook.com/groups/372358042891440/
Staan Saam Rustenburg Community Watch
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1228446747181868&id=116298045063416&fs=0

#FarmAttack