GENOCIDE VICTIM: MURDERED:
Jacques Oosthuizen (35)
On 11 April 2013, Mr Jacques Oosthuizen and his family were asleep in their Hillcrest home when they were accosted by the black attackers. Oosthuizen was stabbed with a knife and shot. Oosthuizen was taken to hospital where he later died due to his injuries...
#StopWhiteGenocideInSA
Simphiwe Sosibo (37) en Mvuseni Mchunu (47) is Vrydag in die Durban-hooggeregshof gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan die moord op Jacques Oosthuizen (35). Die twee het Oosthuizen, sy vrou, Samantha, en twee dogters, Claudia en Storm, op 11 April 2013 in hul huis in Hillcrest oorweldig (http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/man-op-parool-vas-virmoord-op-pa-van-kzn/) . Oosthuizen is tydens die huisbraak geskiet en met ʼn mes gesteek, waarna Sosibo en Mchunu met verskeie huishoudelike ware in die gesin se motor gevlug het. Oosthuizen is na ʼn hospitaal geneem waar hy drie dae later weens sy beserings beswyk het. Die Hillcrest-polisie het ʼn saak van moord en huisroof ondersoek. Die Valke het die ondersoek oorgeneem en al om die uur gewerk om die twee aan te keer. “Die beamptes het deeglik ondersoek ingestel en ʼn goed saamgestelde dossier en bewyse aan die hof voorgelê,” het kapt. Simphiwe Mhlongo, polisiewoordvoerder, Vrydag gesê. Die twee is uiteindelik Woensdag skuldig bevind op aanklag van huisroof, roof met verswarende omstandighede en moord. Sosibo en Mchunu is albei tot lewenslange plus 15 jaar tronkstraf gevonnis.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/tronkstraf-vir-twee-wat-durban-pa-vermoor/
ALSO READ:
■ Jacques Oosthuizen 35 critically injured by 3 member black male gang, Hillcrest KZN
#StopWhiteGenocideInSA