(Jwplayer)

July 9, 2016

#FarmMurder: UPDATE: Unarmed Afrikaner man, Jason le Roux (26) was shot dead in his home in Mulderdrift on June16, 2016. Two black killers arrested

As soon as they broke into the house they fired 
shots into the chest of the unarmed Afrikaner. Jason pleaded with them to let him have his asma-medication pump because he was struggling to breathe. "But then he was shot twice more into the chest. His girlfriend was shot in a leg and then tied up. . .
GENOCIDE VICTIM: MURDERED:
 Unarmed Afrikaner Jason le Roux, 25, 
shot dead by black gunmen at Lammermoor, Muldersdrift smallholding
#StopWhiteGenocideInSA

Le Roux-Moord: 2 Verdagtes Vas

Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op die 26-­jarige Jason le Roux wat op 16 Junie tydens ‘n rooftog in sy huis in Mulderdrift aan die Wes­-Rand doodgeskiet is.
Die moordenaars het in die vroeƫ oggendure by die huis ingebreek en toe Le Roux ondersoek gaan instel het, is hy verskeie kere in die bors geskiet.
Sy vriendin is ook gewond, maar sy kon daarin slaag om weg te kom en hulp te ontbied.
Die aanvallers het verskeie huishoudelike items gevat voordat hulle gevlug het.
http://100punt6.co.za/le-roux-moord-2-verdagtes-vas/

ALSO READ:


#StopWhiteGenocideInSA