(Jwplayer)

July 11, 2016

#FarmMurder: UPDATE: SECOND BLACK KILLER CAUGHT AFTER 16 YEARS FOR THE BRUTAL MURDER OF KLAPMUTS FARMER

Sixteen years ago Carlo van Litsenborgh, 69, was sleeping next to his wife when two armed blacks attacked him at about 3am on Sunday.
The killers then turned on his wife, Peggy, 62, assaulted her and ordered her to show them where the couple kept their cash and firearms.
Van Litsenborgh, 69, died from a crushing blow to the skull. After hitting Mrs Van Litsenborgh the black killers tied her up in a cellar.
During the attack the couple's dogs fled from the house and raised alarm with one of the couple's daughters, Marcelle Lamprechts, who lives about 50m away in a cottage on the smallholding...
Now Sixteen years later the second assailant was arrested in Johannesburg...
#StopWhiteGenocideInSA

Só het Paarl Post op 28 September 2000 oor die moord op die varkboer, Carlo van Litsenborgh, berig.


Die tweede verdagte in die moord op ’n bekende varkboer wat 16 jaar gelede op Klapmuts koelbloedig vermoor is, is onlangs in Johannesburg vasgetrek.

Carlo van Litsenborgh is langs sy vrou in hul bed noodlottig geskiet voordat die twee verdagtes sy vrou Peggy (oorlede in 2015) hardhandig hanteer het.

Volgens ’n Paarl Post-berig wat 28 September 2000 verskyn het, het die twee verdagtes ná die rooftog met sowat R100 000 se juwele, ’n rewolwer en kontant gevlug.

 Die egpaar se dogter, Marcelle, wat ten tyde van die voorval ook op die plaas gewoon het, het haar ouers te hulp gesnel.

Volgens ao. Rogerio Carosini van Klapmuts-polisie, is die eerste verdagte minder as twee maande ná die voorval op Franschhoek vasgestrek. Sipho Mlulo Mvumri is met behulp van anonieme inligting opgespoor.

“Die verdagte is uitgeken aan die juwele wat in sy besit gevind is en hy is in 2001 in die hooggeregshof gevonnis. Hy is vandag nog in die tronk.”

Volgens Carosini soek hulle reeds byna 16 jaar lank na die tweede verdagte wat destyds as ’n taxibestuurder tussen Franschhoek en Langa gewerk het.

“Die tweede verdagte wat ons nou vasgetrek het, is in 2003 gearresteer. Hy het egter kort voor sy hofverskyning ontsnap.”

Carosini was oortuig daarvan dat hy nooit weer gevind sou word nie, totdat hy in Mei-maand ’n e-pos van die Germiston-polisie ontvang het.

“Hy het vlugtig verskyn op ’n nuwe aanrandingsklag, maar daar was ook byna drie maande geen nuus oor hom nie. ’n Polisie-kontak van my het hom toe weer opgespoor op 1 Junie. Op 5 Junie het ek saam met ’n kollega van Klapmuts na Germiston vertrek waar ons hom toe gaan haal het.”

Die verdagte het onlangs in die Paarl-landdroshof verskyn waar sy borgtogaansoek geweier is.

“Ek is baie dankbaar dat hy nie borgtog gekry het nie. Anders kon ek hom dalk nooit weer gevind het nie.”

Die saak is oorgeplaas na die Kaapse hooggeregshof. Die naam van die verdagte word op versoek van die polisie weerhou totdat hy gepleit het.

http://nuus.info/plaasmoord-verdagte-na-16-jaar-gevang/
#StopWhiteGenocideInSA