(Jwplayer)

June 12, 2016

TWO SEPERATE #ATTACK(s): Teen boys brutally attacked from behind, assaulted & threatened with a knife by two black attackers on their way to school

Seuns aangeval in groenstrook

Twee seuns van Hoërskool Secunda, is Vrydagoggend in afsonderlike gevalle, in die groenstrook naby dié hoërskool deur booswigte aangeval.

Albei leerlinge (14 en 17) het verby twee mans geloop en die modus operandi van die mans is glo om hul slagoffers van agter te stamp en dan te skop en te slaan.

Een van die seuns is met ’n mes gedreig en die polisie ondersoek nog die saak.

Een van die leerlinge se besittings is gesteel.

Dié twee voorvalle het binne ’n halfuur van mekaar gebeur.

Die polisie het leerlinge gewaarsku om nie alleen in die groenstroke te loop nie.
http://thebulletin.co.za/seuns-aangeval-in-groenstrook/

#StopWhiteGenocideInSA