(Jwplayer)

June 15, 2016

Pigs starve to death on a farm belonging to the ANC government. Can you imagine what it'd be like to eat only every few months?

It appeared the animals had been without water and food for months...




#StopWhiteGenocideInSA
Die Demokratiese Alliansie sê varke op ‘n plaas in die Brandfort-distrik wat deur die Vrystaatse departement van Landbou begin is, moes onlangs uitgesit word as gevolg van swak bestuur deur regering.
Sommige van die varke is deur die DBV uitgesit nadat die diere glo vir maande nie kos en water gekry het nie.
Die DA se Vrystaatse Lid van die Nasionale Raad van Provinsies, George Michalakis, sê tydens ‘n besoek aan die plaas, was dooie varke te sien op ‘n plaas met van die beste tegnologe beskikbaar wat belastingbetalers miljoene gekos het.
Die plaas was voorheen die eiendom van die Masilonyana Munisipaliteit, maar volgens Michalakis behoort dit tans aan twee mans, Reginald Mpopetsi en Mpolokeng Phokoje, wat glo ANC-kandidate in die komende munisipale verkiesing sal wees.











ALSO READ:

■ Starving pigs forced to eat each other on Modise's farm - Times LIVE
www.timeslive.co.za › Politics
Jul 6, 2014 - Pigs have been found starving and eating one another on a farm owned by National Council of ...

■ 28 ANC election candidates are criminals or are facing charges - BusinessTech

businesstech.co.za › news › government
 As many as 28 names on the ANC’s list of candidates for the local government elections in August either have criminal records or are facing charges, according to the Mail & Guardian. ... ANC secretary general Gwede Mantashe told the paper that the convictions among the party ...

#StopWhiteGenocideInSA