(Jwplayer)

June 20, 2016

#FarmMurder: UPDATE: VIDEO: One of two black killers, Selby John Mabila (26) arrested for the abduction and murder of Annatjie Myburgh appeared in the White River Magistrates’ Court in Mpumalanga on Monday

  • ● Black killer, 26-year-old Selby Johan Mabila, who was arrested at the weekend, was provisionally charged with kidnapping and murder with aggravating circumstances
  • ● The second black killer, a 32-year-old Mozambican citizen, will appear in the White River Magistrate's Court on Tuesday.
GENOCIDE KILLER: 
Selby John Mabila 

GENOCIDE VICTIM: MURDERED:
Annatjie Myburgh (58)
the body of kidnapped Afrikaner grandmom Annatjie Myburgh, 58, was found in a plantation between Witrivier and Hazyview after massive search

#StopWhiteGenocideInSA
Selby John Mabila Maandag by die Witrivier-landdroshof

Selby  John Mabila (26) wat aangekla word in verband met die verdwyning en dood van Annatjie Myburgh (58), het Maandag in die Witrivier-landdroshof  verskyn. Sers.  Gerald  Sedibe,  woordvoerder van die polisie, het gesê die staat het  die hof versoek om die saak uit te stel vir verdere ondersoek. Die landdros  het die versoek toegestaan en Mabila sal op 27 Junie weer in die hof verskyn. Hy sal tot in dan in aanhouding bly. Die tweede verdagte, ʼn 32-jarige Mosambiekse burger, sal Dinsdag in die Witrivier-landdroshof verskyn. Sy naam kan eers bekend gemaak word wanneer hy in die hof verskyn het. Albei  verdagtes  in  die  saak word tans van motorkaping en ontvoering aangekla. Volgens Sedibe kan ʼn addisionele  aanklag  van  moord moontlik later bygevoeg word, maar word daar eers op die uitslae van die nadoodse ondersoek gewag. Maroela Media het vroeër berig ʼn reusesoektog is van stapel gestuur nadat Myburgh Woensdagoggend op pad na haar werk verdwyn het. Haar liggaam is Sondag in die vroeë oggendure sowat 7 km buite Witrivier  tussen  bosse  gevind. Lees alle  vorige  berigte  oor Annatjie  Myburgh (http://maroelamedia.co.za/tag/annatjie-myburgh/) Maroela Media.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/annatjie-myburgh-saak-verdagte-in-hof/

ALSO READ:
■  Murdered: Kidnapped Afrikaner farm woman Annetjie Myburgh, White River area, Mpumalanga
Found murdered:Murder: the body of kidnapped Afrikaner grandmom Annatjie Myburgh, 58, was found in a plantation between Witrivier and Hazyview after massive search. Police ha ...

#StopWhiteGenocideInSA