(Jwplayer)

June 12, 2016

ANOTHER #MURDER: VIDEO: Young Afrikaner girl, Michelle Koekemoer(9) found dead with a rope tied around her neck at home

IMG-20160610-WA0001
#StopWhiteGenocideInSA


Nege jarige vermoor

‘n Graad 3 leerling van Laerskool Eligwa, in Vanderbijlpark is in haar kamer by die Periston House woonstelle in Helena Lochnerstraat vermoor, skryf  die Vaalweekblad.
Michelle Koekemoer(9), is Vrydagoggend deur haar ma Sonja in haar kamer gevind met ‘n tou om haar nek.
Sy is vermoedelik verwurg.
Sonja het volgens inligting die oggend wakker geword self met ‘n tou om haar nek.
http://rekordnorth.co.za/77943/nasionale-nuus-nege-jarige-vermoor/

ALSO READ:
VANDERBIJLPARK. – ‘n Graad 3 leerling van Laerskool Eligwa is laasnag in haar kamer by die Periston House woonstelle in Helena Lochnerstraat op die dorp vermoor.
Michelle Koekemoer(9), is vanoggend Vrydag 10 Junie deur haar ma Sonja in haar kamer gevind met ‘n tou om haar nek. Sy is vermoedelik verwurg. Sonja het volgens inligting vanoggend wakker geword self met ‘n tou om haar nek. Sy het na Michelle se kamer gegaan en Michelle se lewelose lyke gevind. Sy is toe na die buurman vir hulp. Volgens Sebastiaan Slabbert, Sonja se buurman, het sy om 09:15 by hom aangeklop en hy is saam met haar na die woonstel. Daar het Sebastiaan die lykie van Michelle op die bed gekry. Sebastiaan het toe na die winkel onder in die kompleks gegaan om lugtyd te koop sodat hy die Polisie inkennis kan stel. Hy het daar uitgevind dat hulle Sonja se handsak buite op die perseel gevind het wat hy later gaan haal het aangesien Sonja se selfoon nog daarbinne was en hulle die familie wou kontak.
Volgens Adjudant Offisier Simon Mofokatsana, Media woordvoerder van die polisie, was daar geen geforseerde ingang by die woning nie maar wel net ‘n venster wat oopgeknip was. Laat vanmiddag is Sonja deur die polisie gearresteer vir die besit van dagga wat in die woonstel gevind is. Die ondersoek duur voor. Jannie du Plessis – Mooivaal Media
Lees Vaalweekblad 15 Junie vir meer inligting.
http://vaalweekblad.com/9299/update-jong-meisie-9-vermoor/

UPDATE: ‘n Huldeblyk aan Michelle – VIDEO



‘n Kort huldeblyk van Jannie du Plessis, joernalis en fotograaf van Mooivaal Media (Vaalweekblad) aan die jong dogtertjie Michelle Koekemoer (9), wat haar lewe op ‘n wrede en onmenslike wyse op 10 Junie 2010 verloor het nadat sy in ‘n woonstel op Vanderbijlpark vermoedelik met ‘n tou verwurg is.

‘n Kort huldeblyk van Jannie du Plessis, joernalis en fotograaf van Mooivaal Media (Vaalweekblad) aan die jong dogtertjie Michelle Koekemoer (9), wat haar lewe op ‘n wrede en onmenslike wyse op 10 Junie 2010 verloor het nadat sy in ‘n woonstel op Vanderbijlpark vermoedelik met ‘n tou verwurg is.

http://vaalweekblad.com/9311/n-huldeblyk-aan-michelle-video/
#StopWhiteGenocideInSA