(Jwplayer)

June 12, 2016

ANOTHER #FarmMurder: VIDEO: 70-year-old man was murdered on Friday June 10 on his Sassobyl smallholding just outside Vanderbijlpark

Die hoewe buite Vanderbijlpark waar die lyk van die bejaarde in sy huis gevind is.
The smallholding outside Vanderbijlpark where the body of the elderly was found in his home
#StopWhiteGenocideInSA

70 Jarige man vermoor op kleinhoewe – VIDEO



VANDERBIJLPARK. – ‘n 70 Jarige man is vermoedelik Vrydagaand 10 Junie vermoor op sy Sassobyl kleinhoewe net buite Vanderbijlpark.

Die polisie het sy voertuig in Muvango gevind en nadat die registrasie opgevolg is, het die polisie na sy woning gegaan waar hulle die garagedeur en huis oopgevind het. Die man is in die huis gevind met twee kopwonde. Lees VAALWEEKBLAD 15 JUNIE vir meer besonderhede.
http://vaalweekblad.com/9318/70-jarige-man-vermoor-op-kleinhoewe-video/

#StopWhiteGenocideInSA