(Jwplayer)

June 18, 2016

ANOTHER #FarmMurder: #FarmAttack: UPDATE: FOUND DECEASED : ANNETJIE MYBURGH. 1 MURDER SUSPECT ALREADY ARRESTED. MANHUNT FOR SECOND MURDERER UNDERWAY. RIP ANNETJIE


GENOCIDE VICTIM: MURDERED: Annatjie Myburg
#StopWhiteGenocideInSA

Annatjie Myburgh se lyk gekry

Polisiebeamptes is nog op die toneel waar haar lyk gevind is.

WITRIVIER – Me. Annatjie Myburgh (58) is dood. Haar lyk is ontdek en ‘n verdagte is in hegtenis geneem.

Kapt. Pieter Smit, bevelvoerder van die polisie se blitspatrollie, het dit pas aan Laevelder bevestig. Kapt. Pieter Smit, bevelvoerder van die polisie se blitspatrollie, het dit pas aan Laevelder bevestig.
Dit volg nadat die polisie en sekuriteitsbeamptes inligting oor twee verdagtes opgevolg het. Dit volg nadat die polisie en sekuriteitsbeamptes inligting oor twee verdagtes opgevolg het.
Die Facebook-inskrywing wat sowat ‘n halfuur gelede op die groep “Bid vir Annatjie Myburg” (sic) gemaak is.

“Pogings om die tweede verdagte te arresteer was onsuksesvol, maar die ondersoek duur voort. Ons sal nie rus voor hy ook aan die pen ry nie.” “Pogings om die tweede verdagte te arresteer was onsuksesvol, maar die ondersoek duur voort. Ons sal nie rus voor hy ook aan die pen ry nie.”
Myburgh se familie is reeds in kennis gestel en Smit het sy meegevoel aan hulle betuig. Myburgh se familie is reeds in kennis gestel en Smit het sy meegevoel aan hulle betuig.
Mnr. Wendell Myburgh, Annatjie se man.

Lees ook:
Geloofsvraag bly vassteek in Annatjie Myburgh se seun se hart
Honderde verenig in geb
http://lowvelder.co.za/340156/annatjie-myburgh-se-lyk-gekry/

#StopWhiteGenocideInSA