(Jwplayer)

May 27, 2016

#LandGrabsInSA: Authors of Section 25 in the country’s Constitution will have to take responsibility if land grabs take place


"it is clearly being said that it will be expropriated, and it will be this Expropriation Act that will be used to make land grabs possible, without any compensation for the owner..."
ter Groenewald
The Expropriation Bill clearly has its origin in Section 25 of South Africa’s Constitution and those who have helped draft this Section and supports it, will have to take co-responsibility with the ANC should land grabs take place in South Africa, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ chief spokesperson on land affairs, said.
Dr. Groenewald said the FF Plus will vote against the Bill and was already opposed to it in the committee stage of the processing of the Bill.
He said the principle of expropriation is not strange. It is in place internationally where essential development has to take place, such as with the building of bridges and roads.
“In South Africa, however, the ANC government makes it a political issue. The ANC wants to abuse this Bill as an emotional political play ball on land. President Jacob Zuma falls in with the choir of the EFF which says whites have stolen land.
In this way they are arousing emotions. It is in reality only a hidden attempt of land grabbing in South Africa..."
“The preamble of this proposed law is Section 25 of the country’s Constitution. There are institutions who have said that they will oppose this law up to the Constitutional Court level. I want to ask them to do that.
“The Freedom Front Plus would like its concern placed on record so that the Bill can be brought in line with Section 25 of the Constitution. Then those who wrote Section 25 into the Constitution and supported it, will have to shoulder the responsibility together with the ANC, should there be land grabs in South Africa.
“The president had in reality said that he has a new Bill and which is with Cabinet, that places a restriction on land ownership. Through this the size of large farms will be limited to 5 000 hectares and enterprises such as plantations will be restricted to 12 000.
“About the rest of the land, it is clearly being said that it will be expropriated, and it will be this Expropriation Act that will be used to make land grabs possible, without any compensation for the owner. Those behind Section 25 will have to take responsibility for this,” Dr. Groenewald said.
Contact no.: 083 627 4397 / 083 419 5403
http://www.vfplus.org.za/media-releases/authors-of-section-25-in-the-countrys-constitution-will-have-to-take-responsibility-if-land-grabs-take-place

ALSO READ:
Wetsontwerp op Onteiening: Wat dit beteken:
Die staat sal met die nuwe onteieningswetsontwerp nie net in staat wees om landsburgers se huise of plase te onteien nie, maar ook hul pensioenfondse en ander bates, soos vee.

Die moontlikheid bestaan ​​verder ook dat eienaars wat reeds hul nieroerende bates weens onteiening verloor het, steeds agterstallige banklenings daarop sal moet terugbetaal wat die vergoedingsbedrag nie dek nie.

Bogenoemde is twee redes waarom die DA Donderdagmiddag nie die aanvaarding van die Wetsontwerp op Onteiening in die Nasionale Vergadering van die parlement gesteun het nie.

Pogings deur die DA en die VF Plus om dit te keer, was vergeefs. Die ANC het sy oorweldigende meerderheid gebruik om dit met 208 stemme teenoor 7 te laat goedkeur.

Al wat nou moet gebeur om van die wetsontwerp 'n volwaardige wet te maak, is dat pres. Jacob Zuma dit moet bekragtig.

Die VF Plus het instellings wat vroeër beswaar aangeteken het teen die wetsontwerp aangemoedig om dit nou verder in die konstitusionele hof te gaan toets.

Moloto Mothapo, woordvoerder van die ANC-koukus, het die aanvaarding van die wetsontwerp as "histories en 'n doodslag vir die ondoeltreffende benadering van gewillige koper, gewillige verkoper tot grondhervorming" beskryf.

"Dit lei 'n nuwe era van verskerpte grondherverdelingsprogramme in om langverwagte geregtigheid na die onteiende meerderheid van Suid-Afrikaners te bring.

"Die wetsontwerp bemagtig nou die staat om grond vir openbare doelwitte of belange teen 'n regverdige en billike vergoeding te onteien."

Mothapo het gesê die staat sal nou grond kan onteien teen 'n prys wat die waardeerder-generaal daarvoor vasstel, al stem die grondeienaar nie daarmee saam nie.

Volgens Mothapo is die beginsel van onteiening in ooreenstemming met die Grondwet.

AS DIE WETSONTWERP VANDAG AANVAAR WORD, SAL SAKEVERTROUE GEKNOU WORD. 

 Anchen Dreyer

Anchen Dreyer, DA-LP, het gesê Zuma het in sy staatsrede vroeër vanjaar belowe dat alle beoogde wetgewing voortaan eers aan 'n maatskaplik-ekonomiese impakstudie onderwerp sal word. Dit was nie met die onteieningswetsontwerp die geval nie.

Sy het gesê die wetsontwerp definieer ook nie eiendom behoorlik nie, wat beteken dat pensioenfondse en vee ook onteien kan word.

"Daar is ook geen waarborg in die wetsontwerp wat stipuleer of vergoeding vir onteiende eiendom agterstallige banklenings sal dek nie. Dit is daarom moontlik dat 'n onteiende eienaar nie net sonder 'n huis of plaas kan sit nie, maar ook steeds 'n agterstallige banklening sal moet terugbetaal. "

Dreyer het gesê dit is noodsaaklik dat alle landsburgers moet sorg dat hul eiendomsregte veilig is.

"Dit is kritiek vir buitelandse beleggings dat eiendomsregte veilig is. Die wetsontwerp in sy huidige vorm belemmer hierdie vertroue.As die wetsontwerp vandag aanvaar word, sal sakevertroue geknou word en dit kan verder bydra tot 'n afgradering na rommelstatus vir Suid-Afrika. "

Pieter Groenewald, VF Plus-LP, het gesê die ANC misbruik die onteieningswetsontwerp en grondhervorming as 'n emosionele politieke speelbal.

"Die president het hom ook by die EFF aangesluit deur te sê dat grond gesteel is. Die wet is 'n verdere stap om grondvergrype in Suid-Afrika toe te pas. "

http://www.netwerk24.com/Nuus/Politiek/wetsontwerp-op-onteiening-wat-dit-beteken-20160526


#LandGrabsInSA #StopWhiteGenocideInSA