(Jwplayer)

May 13, 2016

Black Cop arrested for helping 13 awaiting trial prisoners escape from the Nylstroom police cells

The 56-year-old cop, Elias Mothloki (56) also faces two counts of corruption. His arrest follow "an intensive internal investigation"‚ the SAPS said in a statement.
"It is alleged that the member received a sum of money from the suspects to assist them with their escape."
He has made a brief court appearance where he was released on bail of R1‚500
#StopWhiteGenocideInSA
’n Legkaartstuk het verlede week vir die polisie in plek geval nadat van die verhoorafwagtende mans wat aangekeer is ná ’n ontsnapping op Dinsdag, 15 Maart, uit die selle op Modimolle, geklik het oor ’n polisiebeampte wat hulle glo gehelp het.
Altesame 13 mans het die hasepad gekies nadat hulle glo die versterkte maasdraad oor die oefenlokaal van die selle oopgeforseer het. Die polisie het tot dusver nege van hulle weer aangekeer. 
Volgens die polisie het van die aangekeerdes vir ao. Elias Mothloki (56), wat tydens die ontsnapping aan diens was, by die ontsnapping betrek. Hy is op Vrydag, 5 Mei, in hegtenis geneem en het ná ’n deeglike interne ondersoek in die hof verskyn op 13 klagtes van hulpverlening tot ontsnapping en twee klagtes van korrupsie. 
Hy is op borgtog van R1 500 vrygelaat en moet weer op Vrydag, 3 Junie, in die hof verskyn. Hy is tans op verlof. 
Volgens ao. James Findlay, woordvoerder van die Modimolle-polisie, het Mothloki glo R5 500 en R1 500 onderskeidelik van twee groepe gevangenes ontvang. Hy het na bewering saaglemme en ’n boutsnyer aan hulle gegee en glo “anderpad gekyk” terwyl die ontsnapping plaasvind.
Sover Die Pos kon vasstel, werk Mothloki al langer as 15 jaar by die Modimolle-polisiestasie. Hy was glo voorheen by die Verdrag-opleidingsterrein naby Thabazimbi gestasioneer. 
Die vier verdagtes wat nog soek is, is Given Mogashone, Dennis Jove, Forgive Ngube en Collin Muleya. Hulle is in hegtenis geneem weens klagtes van gewapende roof. Die ander voortvlugtendes is volgens ao. Findlay aangekeer met die hulp van informante.
http://www.diepos.co.za/articles/crime/36808/2016-05-13/polisieman-in-sop-oor-ontsnappings
http://www.timeslive.co.za/local/2016/05/09/Policeman-arrested-for-helping-13-armed-robbery-suspects-escape

#StopWhiteGenocideInSA