(Jwplayer)

May 27, 2016

ANOTHER #MURDER: Afrikaner elderly man was attacked by a armed black attacker/s & strangled to death at home in Flap street, Voeltjiedorp, Brits this morning

Paramedics at the crime scene...
#StopWhiteGenocideInSA

■ UPDATE: 

Ons innige meegevoel gaan vanaand uit na 'n gesin van Brits na die afsterwe van 'n man in 'n vermeende rooftog vroeer vandag. Daar was ongelukkig niks wat ons span vir die man kon doen nie.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1400914603268414&id=116298045063416

■ Oom Louw du Plessis is vanoggend in sy huis in Flapstraat, Voeltjiedorp, Brits vermoor. Hy is klaarblyklik verwurg, maar die moordenaar was gewapen. 

Dit is suster Rose du Plessis matrone van Rusoord ouetehuis se man. Ons dra haar en haar geliefdes op aan die Here.

Sy voertuig is ook gesteel. Kyk asb uit vir wit Nissan bakkie reg no FRG 640 NW. Dit was vol waaterlemoene toe hy gesteel is.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1400912689935272&id=116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA