(Jwplayer)

April 15, 2016

#FarmAttack: UPDATE: Charges dropped against two #Parys farmers; Hawks forced black workers to make false statements against white farmers

Parys Magistrate courtroom: Afrikaners accused of murdering two black farm attackers after defending Afrikaner farmer Lodie van der Westhuizen from the two black attackers in a farm attack!
The elderly Afrikaner farmer, Lodie van der Westhuizen was critically wounded in the farm attack in Parys
 From the left: Boeta  van der Westhuizen, Anton Loggenberg, kapt. Henk Prinsloo,  Wian  van der Westhuizen en Fanie Oosthuizen 
#StopWhiteGenocideInSA


Die staat het Vrydagoggend sy saak teen twee van die boere van
Parys wat aangekla word van die moord op twee vermeende
plaasaanvallers teruggetrek.
Die staatsaanklaer het die hof versoek om die aanklagte teen
Johan Cilliers sr. en sy seun, Johan Cilliers jr., terug te trek,
aangesien daar nie genoeg bewyse is dat hulle by die moorde
betrokke was nie.
Boeta van der Westhuizen, nog een van die beskuldigdes, het
daarna eers alleen in die beskuldigdebank verskyn voordat sy
medebeskuldigdes, kapt. Henk Prinsloo, Anton Loggenberg, Wian
van der Westhuizen en Fanie Oosthuizen, by hom aangesluit het.
Die saak is voor landdros Ronnie Mnguni aangehoor nadat die
vorige landdros, Leshni Pillay, vroeër aan die saak onttrek het.
Die staat het die hof versoek om die saak uit te stel aangesien die
ondersoek steeds nie afgehandel is nie. Volgens die
staatsaanklaer wag die ondersoekspan nog op Van der
Westhuizen se selfoonrekords en is ook na nog ʼn verdagte op
soek. Die verdediging en staat het ooreengekom dat al die
beskuldigdes se borgtog verleng sal word tot hul volgende
hofverskyning op 27 Mei.
Muller van der Westhuizen (19), ʼn familielid van Boeta wat
Donderdagmiddag in hegtenis geneem is, het afsonderlik van die
ander beskuldigdes verskyn.
Samuel Tjixa en Simon Jubeba is dood kort nadat hulle op 6
Januarie deur boere in die gebied op ʼn plaas aangekeer is. Die
staat beweer dat die boere Tjixa en Jubeba so erg aangerand het
dat hulle later in die hospitaal aan hul beserings beswyk het. Al
die beskuldigdes in die saak het die aanklagte teen hulle ontken.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/aanklagte-teen-twee-parys-boere-teruggetrek/

ALSO READ:


Parys farmers illegally arrested last month now one of them, Jansen van Vuuren was arrested again & threatened by cops with prison rape after ammunition was seized ...but it doesn't belong to him???
Why does this case reminds me of the boermag members case...?


 #FarmAttack: Video: Update: Unlawful Arrest: Afrikaners farmers in Parys: state has got no evidence against them

CRY FOR THE BELOVED COUNTRY

Despite the fact that South African farmers (Afrikaner boers) suffer under the highest violent death-rate of any profession in the world at the hands of brutal criminals, ANC officials have the gall to say, "there are no farm-murders in South Africa"! Take note of the names of these genocide-deniers, for a future tribunal...~ Bulala by Cuan Elgin


 There is direct evidence of SA government incitement to genocide
~Genocide Watch
" there is something wrong with this entire case... I dont know but Iam afraid to say... This is another Boeremag case... the captain arrested was white... but now the farm killers are the victims, WTF??? "
#StopWhiteGenocideInSA