(Jwplayer)

April 6, 2016

#ATTACK: Black thieves burn down large part of a house after trying unsuccessfully to "steal" a elderly Afrikaner couple's car in the garage

GENOCIDE VICTIM:
Eileen Kruger (72)  
#StopWhiteGenocideInSA

Kaapstad. – ’n Bejaarde egpaar van Plumstead moes Maandag uit hul huis vlug toe vlamme gedreig het om dit te verswelg.

“Die geknetter van die vlamme terwyl dit aan die dak gelek het en harde slag van die motorbande wat bars was so vreesaanjaend . . . ek het nie geweet wat om te doen nie,” het Eileen Kruger (72) gistermiddag in haar sitkamer vertel.

“Ek is net dankbaar dat ons lewens gespaar is. Dit kon soveel anders gewees het,” het sy gesê.

Haar man, John (76), het Maandag omstreeks 06:00 ’n geraas in hul motorhuis gehoor, waarna hy ondersoek gaan instel het.

“Toe hy terugkom, het hy gesê ek moet die brandweerdienste bel, want die motor is aan die brand.

Ek het so groot geskrik en boonop was die elektrisiteit ook af, so ek kon niks sien nie . . . alles was donker,” het sy vertel.

Kruger vermoed boewe wou haar motor steel en het die brand moontlik ontstaan toe hulle die motor met ontstekingsdraad aan die gang probeer kry het.

Die wrak van haar geliefde “Mini” – ’n Volkswagen-motor – het gister steeds in die motorhuis gestaan. Die brand het ook ’n gat in haar sitkamer se plafon gebrand.

“Ek het drie groot tasse waarin ek my winterklere gepak het in die motorhuis gestoor . . . dit is ook nou als weg,” het Kruger vervolg.

Haar buurmense se hulp sal haar egter altyd bybly, het sy gesê.

“Ek het in ’n stadium flou geval, waarna hulle my te hulp gekom het. Ek sal hulle ewig dankbaar wees.”

Sy het ook die brandbestryder bedank wat Guinea, haar marmot, en Bella die kat gered het.

“Ek bid maar altyd dat die Here my en my man veilig sal hou. Miskien, as ek net my motor gesluit het, sou hulle dit dalk nie probeer steel het nie.

“Dit maak egter nie saak nie, want al het jy hoë mure of elektriese heinings, sal misdadigers ’n manier vind as hulle wil inbreek,” het sy bygevoeg.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/brand-laat-egpaar-uit-huis-vlug-20160405

#StopWhiteGenocideInSA