(Jwplayer)

March 14, 2016

#FarmAttack: UPDATE: #Naboomspruit: Black attacker wanted after hammer and screwdriver attack

GENOCIDE ATTACKER
Resort Manager in hospital after one of her staff members attacked her with a hammer & screwdriver on Sunday. 
Gillian Foster of Botania Holiday Resort sustained serious injuries and was admitted to the Voortrekker Hospital in Potgietersrus
GENOCIDE VICTIM: Gillian Foster 
#StopWhiteGenocideInSA
Wanted in connection to the hammer and screwdriver attack on Sun-13 involving Gillian Caroline Foster at Botania Holiday Resort (L, Waterberg District, Mookgophong/ Naboomspruit Municipality, Botania Hills Holiday Resort)
Source: SA Rural Security

#Aanval #Naboomspruit Opvolg: Vakansieoord-bestuurder in hospitaal ná aanval

Die bestuurder van ’n vakansieoord buite Mookgophong (Naboomspruit) is Sondag deur vermoedelik een van haar personeellede met ’n skroewedraaier en ’n hamer aangeval.

Gillian Foster van die Bothania Hills-vakansieoord het ernstige beserings opgedoen en is in die Voortrekker-hospitaal in Mokopane (Potgietersrus) opgeneem.

Die polisie soek nog na die aanvaller, sê kol. Ronél Otto, polisiewoordvoerder.

Dit is onduidelik of Foster en die man ’n geskil gehad het.

“Sy is in ’n stabiele toestand, maar sy het nog nie haar bewussyn herwin nie. Hou haar asseblief in jul gedagtes en gebede,” het Iain Foster, Gillian se broer, gister op Facebook geskryf.

Haar wit Fiat Palio is gesteel.

Foster het in Desember 2011 by die vakansieoord begin werk. Sy het voorheen by die Lowveld Lodge naby Witrivier in Mpumalanga en die Gethlane Lodge naby Lydenburg in Mpumalanga gewerk.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/vakansieoord-bestuurder-in-hospitaal-na-aanval-20160313

#StopWhiteGenocideInSA