(Jwplayer)

March 14, 2016

#ATTACK: Louis Trichardt family attacked & tortured for 2 hours long by 6 black savages at home

The grandmother, two young men and a young woman were beaten with bricks and a whip for 2 hours long. The black savages even boiled water in the kettle and poured the hot boiling water over the family...one of the black terrorists took the young woman out of the room and raped her. 
This has happened three times; each time another black terrorists took her◀ 
In between her nightmare experience, she heard her husband screamingShe only found out later that was when he was then burned with a hot iron on his thigh....


There has in the past few years also been  a dramatic increase in the number of violent attacks by armed, organised black male-gangs against specifically Afrikaner ‘whites’ ...


  • Above: “We are convinced that these attacks are not accidental”, said Prof Gregory Stanton at the Transvaal Agricultural Union’s headquarters news conference on 26 July 2012 in Pretoria  GenocideWatch had already upgraded the vulnerable Afrikaner-group to being at risk of Stage 6 out of the eight stages of genocide – i.e. preparation for genocide. He said in order to upgrade the status to a fully fledged genocide…”we need the smoking gun”. In other words, they/we need to identify the person(s) and/or groups responsible for ordering these mass killings and forced displacements. He also said his organisation would put pressure on the US government and the United States to look into this as well.  Source: Genocide Watch  ...read more https://nolstuijt.wordpress.com/2012/10/07/genocide-watch-warns-afrikaners-to-leave-sa/


Gesin gemartel

Lanklaas was daar so ‘n wreedaardige en barbaarse aanval op ‘n gesin van Louis Trichardt soos verlede naweek.
Die gesin, wat bestaan uit ‘n ouma van 77 jaar, haar twee kleinseuns (30 en 23), en die oudste kleinseun se vrou (24), is die Sondagoggend omstreeks 03:00 by hulle huis in Presidentstraat aangehou deur ‘n bende rowers en genadeloos gemartel. Die familie word nie geïdentifiseer nie, omdat die jong vrou herhaaldelik deur die swart aanvallers verkrag is tydens die aanval.

Die Zoutpansberger het Maandag die ouma by haar huis gekry, net voor haar kinders haar sou kom haal het vir haar opvolg doktersafspraak. Sy het deurentyd  haar linkerwang vasgehou, terwyl sy vertel het van hul nagmerrie. ‘n Mens kon duidelik sien hoe sy verniel is deur die swart aanvallers.

Nadat die tannie teruggekeer het van die dokters af, kon die onderhoud hervat word in die teenwoordigheid van haar twee kleinkinders en die jong vrou. Gedurende die gesprek ontvou die gebeure geleidelik en die wreedheid van die ervaring kom duidelik na vore.
Die ouma neem die leiding, terwyl sy bietjie lê op die bank – haar lyf, sê sy, is oraloor seer, wat dit moeilik maak vir haar om te beweeg.

Die huis was stil, vertel die ouma, want almal was in die bed en het geslaap. Die emosies oorval haar egter, as sy probeer verder vertel. “Hierdie drie kinders ... ek sorg maar vir hulle ... as ek my oë toemaak, dan sien ek hoe dit voor my gebeur ... hoe hy met ‘n strykyster gebrand word ... hóór ek hoe word hulle met die sambok geslaan,” sê die ouma.

“Toe ek wakker word, toe staan daar ses swart mans om ons bed. Een het ‘n vuurwapen teen my man se kop gedruk,” neem die jong vrou die vertelling oor. Van die aanvallers het sambokke by hulle gehad wat hulle gevat het in die kombuis.
Die aanvallers het die egpaar beveel om op te staan, en die ander boetie te gaan wakker maak. Hulle is almal saam geboender in een van die slaapkamers. “Ek weet nie hoe hulle my gekry tot daar by die kamer nie ... ek weet nie,” sê die ouma.

Wat toe in die kamer gebeur het, kan nie anders as barbaars beskryf word nie. Die gesin is maak sit op die vloer, waar hulle vir amper twee ure lank aanmekaar genadeloos gemartel is deur die rowers

Eers is die seuns met bakstene geslaan, toe met die sambokke. Daarna het die aanvallers water in die kombuis gaan skep en al vier herhaaldelik natgegooi. Hulle het selfs water in die ketel gekook en dit oor die gesin uitgegooi. Deurentyd het die aanvallers geskreeu: “We want money, we want money! Give us money!”
In ‘n stadium het van die aanvallers die huis begin omkeer en plunder opsoek na kontant, juwele, selfone en die ouma se motorsleutels. Behalwe vir die DVD-speler en almal se selfone, was daar nie nog iets van waarde wat die rowers kon kry nie.
“Ons is arm, ons is nie ryk nie en kom met min klaar,” het die ouma gesê.
Dit het egter nie die rowers gekeer om die gesin se kruideniersware en vleis vir die maand te steel nie. “Hulle het al my waspoeier in die wasbak uitgegooi, my hekelwol gesteel en selfs my bloeddrukpille gevat,” het die ouma gesê.

Onderwyl die gesin gemartel is, het een aanvaller die jong vroutjie uit die kamer gevat en verkrag. Dit het nog drie keer gebeur; elke keer deur ‘n ander swart aanvaller. Tussendeur haar nagmerrie-ervaring het sy gehoor hoe haar man paniekerig skreeu, en toe begin skreeu-huil. Sy het eers later uitgevind dat hy toe met ‘n strykyster op sy bobeen gebrand is.

Ná wat soos ‘n ewigheid gevoel het, het dit die swart aanvallers skielik opgehou om hulle aan te rand. Die aanvallers het toe almal na die ouma se kamer gevat, en vir haar gevra waar die sleutel is sodat hulle die deur kan sluit. Sy het vir hulle gejok en gesê sy het nie ‘n sleutel nie. Die aanvallers het hulle toe beveel om nie uit die kamer te kom nie, of hulle sal doodgeskiet word. In ‘n stadium is daar op die familie geskiet, maar niemand is getref nie.

“Ek gee nie om om dood te gaan nie, as hulle net hierdie kinders gespaar het. Maar ek sê vir jou die Here was by ons gewees ... hy het sy engele gestuur om na ons te kyk. Al wat ek gedoen het, is ek het my oë toegemaak en Hom gevra om Sy engele van beskerming oor ons te stuur dat daar niks met ons gebeur nie. Toe sê ek: ‘Vader ek pleit by U,’ en toe Amen,” het die ouma gesê, dankbaar dat hulle lewe.
Toe dit weer stil word in die huis, kon die familie daarin slaag om hulp te ontbied. Tans woon hulle by familie en vriende uit vrees om terug te keer na die martel-huis.

Die voorval het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. Plaaslike polisiewoordvoerder konst. Irene Radzilane het gesê die polisie beskou die voorval in ‘n baie ernstige en is besig met ‘n intensiewe ondersoek.

http://www.zoutpansberger.co.za/articles/news/35872/2016-03-14/gesin-gemartel

#StopWhiteGenocideInSA