Riaan Venter
My Ouma hulle bly op n plot op R563 en N14 cruising Krugersdorp reg langs die Zenex Grage.
Daar was eergister aand klomp in die huis, bakstene deur die ruit gegooi en toegang gekry
Gelukkig was al hulle deure na die kamer gesluit toe kon hulle nie toegang kry tot by die ou mense nie.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1337213776305164&id=116298045063416&fs=0
#StopWhiteGenocideInSA