(Jwplayer)

March 9, 2016

#FarmAttack: Bloempoort: UPDATE: WANTED: Black terrorists escaped from Groblersdal prison

They are very dangerous. The one in the green overall is a Zimbabwean Soldier!
#StopWhiteGenocideInSA

'n Bende van sewe lede,almal Zimbabwiërs waarvan 3 gearresteer was het laasnag uit die Groblersdal polisie stasie ontsnap.Hulle word verbind met 'n plaasaanval in Bloempoort.Die leier met die groen oorpak is 'n Zim soldaat.

Hulle het daarin geslaag om 'n saaglem en selfoon in die selle in te neem.'n Selvenster se tralies is afgesaag waarna hulle die stasie gebel het en gese het dat die selle brand.Met nadere ondersoek het hulle die SAPD lede oorrompel en met die sel en kluis sleutels gevlug..

Hulle is uiters gevaarlik.Wees asseblief op die uitkyk.

#StopWhiteGenocideInSA