(Jwplayer)

March 10, 2016

#ATTACK: Seriously Injured: A woman was taken to hospital after black attackers hit her in the face during a home invasion in Kenmare



#StopWhiteGenocideInSA

‘n Vrou is beseer toe ‘n onbekende hoeveelheid aanvallers in ‘n silwer Mercedes Benz haar juwele afgeneem het in Kenmare. Foto: Verskaf.

‘N VROU is na ‘n plaaslike hospitaal vervoer nadat rowers haar na bewering in die gesig geslaan het tydens ‘n rooftog waarin haar juwele afgeneem is.

Die Voice verstaan sy was oppad huis toe. Haar kind was ook in die voertuig toe die voorval op die hoek van Dromorestraat en Patrickweg in Kenmare plaasgevind het.

‘n Silwer Mercedes Benz het agter haar gestop waarna verdagtes uitgeklim en die bestuurdersruit uitgeslaan het. ‘n Skoot is glo ook afgevuur voordat hulle gevlug het. Niemand is met dié skoot beseer nie.

Polisie en nooddienste soos ER24 was op die toneel om bystand te verleen. Die vrou is deur ER24 paramedici per ambulans na die hospitaal geneem.

Sersant Tshepiso Mashale, ‘n polisie woordvoerder, moet nog kommentaar oor die voorval  gee.

Meer inligting sal volg soos dit ontvang word.
http://krugersdorpvoice.co.za/vrou-beseer-na-rooftog-in-kenmare/

#StopWhiteGenocideInSA