(Jwplayer)

February 25, 2016

Nando's man shot dead and another employee seriously injured by police after being mistaken for bomb attackers

 #BringBackTheWhitePeople: 96 percent of all the so-named 'White" South Africans are barred from the job-market in South Africa under the ANC's more than 115 anti-white racelaws. Afrikaner children, children, pensioners and adults suffer from this deliberate policy of barring their wage-earners from jobs, and many of these families hide themselves away in tiny squatter camps in South Africa. They have no right to work, no rights to earning an income and no rights to get food-aid from charities: we are in desperate need of donations for food, vegetables, clothing, baby clothes, medicine, blankets and tents. The ANC government does not help: in fact the ANC-regime has also made laws which prohibit private and public charities and donor-charities from helping whites If they do, the ANC will cancel their non-profit registration with the government. More than 15-million black poor people get help from the government and from private charities in South Africa. But only very few charities dare to donate to help these Afrikaner squatters because of their fear of this law. Foreign charities and private donors are free to chose where they can send their money and their aid in South Africa This is a very desperate situation please help. We need assistance

#StopWhiteGenocideInSA

Polisie soek bomaanvallers;skiet glo 2 van Nando's

Die oorledene, Phumeza Fudumele Foto: Facebook

'N Werknemer van Nando's is Woensdagaand deur die polisie in die Wes-Kaap doodgeskiet terwyl 'n ander werknemer ernstig beseer is.Die onafhanklike polisieondersoekeenheid (Opod) het Donderdag gesê die polisie het die oorledene moontlik vir iemand anders aangesien.

Volgens die polisie het hulle 'n wenk oor 'n moontlike OTM-bomaanval gekry. Dié bomaanval sou blykbaar Woensdagaand in Du Noon plaasvind, het Robbie Raburabu van die onafhanklike ondersoekeenheid gesê.

"Daar was egter geen teken van 'n OTM-bomaanval toe die polisie daar opdaag nie.Terwyl die polisielede die area gefynkam het, het hulle 'n voertuig gesien wat aan die beskrywing in die wenk voldoen het.

"Hulle het op die voertuig losgebrand. Dit was die verkeerde voertuig," het Raburaba gesê nadat 'n vrou doodgeskiet en 'n ander ernstig beseer is.

Nando's Suid-Afrika het in 'n verklaring gesê dat hulle geskok is oor die voorval. Hulle het die oorledene as Phumeza Fudumele en die gewonde vrou as Zanele Dineka geïdentifiseer.

Trudi van Niekerk, sakeontwikkelingsdirekteur by Nando's, het gesê die twee is geskiet nadat hulle aandskof gewerk het. Hulle was blykbaar op pad huis toe.

Die senior bestuur probeer om meer inligting te bekom. Hulle praat met die franchise, werknemers, familielede en die polisie.

Volgens Nando's is Dineka in die been geskiet en is sy Donderdagoggend uit die hospitaal ontslaan. Nando's reël berading vir hul personeel.

"Die Nando's-tak in Sandown is vandag gesluit. Ons het die personeel die dag afgegee sodat hulle die tragedie kan verwerk. Hulle moet nog tot verhaal kom met wat gebeur het. "

'N polisiewoordvoerder, konst. Noloyiso Rwexana, het gesê 'n saak van moord en poging tot moord is geopen.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/polisie-soek-bomaanvallers-skiet-glo-2-van-nandos-20160225

#StopWhiteGenocideInSA