(Jwplayer)

February 18, 2016

#MURDER: UPDATE: Afrikaner father, Louis du Toit (29) was shot dead by two black killers after he handed over R130 000, the court hears

M0
LOUIS AND HIS YOUNG WIFE ANTOINETTE IN HAPPIER TIMES
#StopWhiteGenocideInSA

Pa word vermoor al gee hy R130 000

Die jong pa het vrywillig die hele R130 547,40 aan die twee gewapende rowers gegee toe hulle hom buite sy werkplek voorgekeer het.
Nogtans het een van die rowers hom daarna doodgeskiet.
Dit is die koue feite in die klagstaat wat in die Pretoriase streekhof by die klagstaat teen Ephraim Temba Makhubela (31) gevoeg is.
Hy sal in Augustus in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria teregstaan op aanklag dat hy en ene Lucky op 2 Maart 2015 vir Louis du Toit (29), bestuurder van die Pretoria Hyper Chicken & Meat-slaghuis in Pretoria-Wes, vermoor het.
Du Toit se dogtertjie was toe twee jaar oud.
Makhubela sal ook van roof met verswarende omstandighede en die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie aangekla word.
Hy is kort ná die moord saam met Thabang Solomon Dambuzu (32) in hegtenis geneem.
Die staat het die aanklagte teen Dambuzu teruggetrek nadat hy aangebied het om ’n staatsgetuie te word.
Die staat voer aan Makhubela het saam met Dambuzu en Lucky beplan en saamgesweer om Du Toit te beroof wanneer hy die slaghuis se geld bank toe neem.
“Op 2 Maart 2015 het Dam­buzu en Lucky in Dambuzu se voertuig na ’n voorafbespreekte plek gery.
“Terwyl die beskuldigde (Ma­khubela) en Lucky na die winkel toe is om die beplande aanval uit te voer, het Dambuzu in die luierende voertuig agtergebly,” lui die klagstaat.
Dan volg die detail: “Die beskuldigde en Lucky het die oorledene voorgekeer.
“Hulle het die geld geëis, wat hy vrywillig aan hulle oorhandig het.
“Een van die twee (aanvallers) het nogtans die oorledene geskiet en hom gedood.
“Oorsaak van dood: skietwond in die bors”.
Die aanvallers het teruggehardloop na waar Dambuzu gewag het en weggejaag.
Makhubela is vroeër op borgtog vrygelaat omdat sy adres bevestig is en hy nie as ’n vlugrisiko beskou is nie.
Toe sy naam egter Woensdag­­middag buite die hofsaal uitgeroep is sodat die klagstaat aan hom en sy regsverteenwoordiger beteken kon word, was hy nêrens te vinde nie.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/pa-gee-r130-000-maar-word-tog-vermoor-20160217

ALSO READ:
■ THIS IS SOUTH AFRICA: TWO MORE INNOCENT YOUNG WHITE VICTIMS SLAIN BY BLACK THUGS- ANOTHER DAY- TWO MORE MURDERS!
M1
THE LIFELESS BODY OF VICTIM LOUIS DU TOIT LIES ON THE PAVEMENT- COVERED WITH A THERMO BLANKET- ANOTHER VICTIM OF A BRUTAL SOUTH AFRICAN SOCIETY
READ MORE:
#StopWhiteGenocideInSA